Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphins Rest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphins Rest is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks geleë op die strandfront in Keurboomstrand, 600 m van die strand af. Die kompleks het direkte toegang tot 'n pragtige strand en 'n dek wat oor die see uitkyk, wat spog met asemrowende sonsondergange en sonsopkomste om te bewonder.

Dié losstaande eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof.

Die aangrensende sitkamer het 'n rietbank om op te ontspan, en 'n TV met sekere DStv-kanale vir mediavermaak. Die leefarea lei na die braai-area, waarvan gaste welkom is om gebruik te maak.

Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar, en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar vir 1 motor voor die eenheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Dolphins Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • PO394-weg, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphins Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52177be205ac57fa9dab28d1d72eda1e25681ca265617fe177d6aeffd50f1634a0c993049b582698e72a0279208faba58dbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 PO394 Road Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008911193078 23.421185688516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang