Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dorpsig Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jean-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Dorpsig Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Donna C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible & breathtakingly beautiful.

Apart from the obvious beauty and breathtakingly beautiful views from the cottage itself, the rustic atmosphere of farm life is ever present but with a cut above the rest in elegance. I stayed for a month with my partner and two children, and it was superb, cosy environment, with plenty of space. The outside patio is wonderful to entertain as we spent most of our evenings on it. Even though Paarl gets very hot in summer, the cottage remained cool due to how it is built. The best for last as they say, the owners of the cottage were so accommodating and wonderful down to earth, and extremely helpful in every way. Lovely to get to know them and spend time on the farm with them. I will definitely be returning for next holidays and special stays. Thank you for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anlie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie L
Besigheidsreis

Perfekte plek vir oornag, na sakereis.

Ja, my mense was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelyn C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn C
Saam met vriende

Fantasties.

Die plek was asemrowend. Met die mooiste uitsig. Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabelle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabelle J
Gesin met klein kinders

Vriendelike gasvrou. Baie netjiese plek.

Gasvrou gaan uit haar pad om behulpsaam te wees. Plek is skoon en netjies. Pragtige uitsig. Genoeg braaihout word voorsien!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Nel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Nel D
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie op 'n plaas buite Paarl, die rustigheid was lekker.

Dit het ons bietjie ontkant betrap dat jy deur iemand se plaaswerf moet ry om by die Cottage uit te kom. Daar word ook geadverteer dat 'n haardroër beskikbaar is in die eenheid, wat nie die geval is nie. Ons het die gasvrou gekontak en sy het ons verseker dat sy vir ons een sal bring - wat toe nooit gebeur het nie. Effens teleurgesteld daarin. Die waterkrisis was wel baie flink uitgesorteer - dankie daarvoor. Verder, 'n pragtige plekkie met die basiese wat 'n gevoel van rustigheid en plaas skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Mineral Springs-plaas, Paarl, 7645, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ce0400ae5aee3d3840336ab4af33be64524fac46ea6e0a0bd36f1bf0bc4cb3a81acb9a5087055c69dde99ec55499c9b178c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 R101 Mineral Springs Farm 7645 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.753889416942 19.037686817613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem