Eagle Falls Country Lodge
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruigtefontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R863 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Eagle Falls Country Lodge is in Uniondale geleë. Gaste kan lekker ontspan of buitelugdoendinge soos voetslaan, abseil, perdritte, snoeker, 4x4, rotsklim, swem in die natuurlike rotspoele en die San-tekeninge verken.
Verblyf beskik oor 3 eenhede wat die Hoofchalet, Chalet vir 2 en die Gesinseenheid insluit. Die Hoofchalet het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide kamers gebruik 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, sitarea, eetarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Die Chalet vir 2 is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, sitarea, eetarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Die Gesinseenheid is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddnes. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, eetarea, eetarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.
Eagle Falls Country Lodge is goed geleë vir daguitstappies in die Langkloof waar gaste vrugte- en wynplase kan besoek. In die teenoorgestelde rigting kan gaste die gewilde Kangogrotte, volstruisplase en die krokodilplaas besoek. Gaste kan ook wynproe by die verskeie wynplase wat op die roete geleë is.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Ruigtefontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Gaste dink Eagle Falls Country Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruigtefontein Plaas, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom