Eikenhof Estate
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fischers-weg, Bottelary Hills, Stellenbosch Farms, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Eikenhof Estate word deur lowerryke wingerd omring en skuil teen die Stellenbosch Wynlande se heuwels. Dit is 'n nuwe landgoed en 'n bekoorlike bestemming vir troues, sakewegbreke en ontspannende familie-feesvieringe.
Selfsorgverblyf is beskikbaar in Villa Chateau, 'n luukse en moderne gaste-villa wat smaakvol versier is met 'n kombinasie aardse kleure, luukse teksture, botaniese tekeninge en 'n kalm kleurpalet wat die landgoed se pragtige ligging komplementeer.
'n Privaat sjef kan gereël word om teen 'n ekstra koste heerlike disse vir gaste op te tower.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Fischers-weg, Bottelary Hills, Stellenbosch Farms, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Eikenhof Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Fischers-weg, Bottelary Hills, Stellenbosch Farms, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom