El Shadai Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Estie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Deon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Basies, skoon en netjies.
Charmaine B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en alle personeel professioneel en baie vriendelik.
El Shadai Guesthouse se terugvoer
Charmaine,
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle hier by ons te hê.
Groete
Estie
Ntokozo M - Mrt 2020
Algehele gradering
It was okay.
Nolene S - Feb 2020
Algehele gradering
Meer as tevrede met hierdie netjiese verblyf!
Izak K - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige plek na 'n lang dag se ry.
El Shadai Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om u so gou moontlik weer te sien in ons pragtige dorp!
Aletta B - Sep 2019
Algehele gradering
Very easy to find, neat and clean.
El Shadai Guesthouse se terugvoer
Dear Aletta,
Thank you for your review, we hope to see you again soon.
Lindi Ferreira and Team EL Shadai
Casper L - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik dog eenvoudig.
El Shadai Guesthouse se terugvoer
Beste Casper,
Dankie vir jou terugvoering. Ons neem kennis van die ontbyt, ons doen wel variasies op ontbyte.
Dankie dat jy onder my aandag bring. Mooi dag en hoop ons sien weer.
Lindi
Guesthouse Manager
Suzy M - Aug 2019
Algehele gradering
El Shadai was a great base for our exploration of Marakele National Park.
El Shadai Guesthouse se terugvoer
Dear Suzy and friend,
Thank you for your review. It was wonderful to meet you and your friend. This afternoon I read the review to the team of EL Shadai Guesthouse and we feel proud that you enjoyed your stay. It was the best news to a tired team after a long hard day of cleaning, cooking and gardening. There is always room for improvement at any establishment but to read a good review means the world to us are in Thabazimbi.
Thank you so much , we hope to see you again in future.
Lindi Ferreira and Estie Steenkamp
Guesthouse Manager and Owner of EL Shadai Guesthouse.
Stefanie M - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
El Shadai Guesthouse se terugvoer
Beste Stefanie en gesin,
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons was aangenaam verras om die boodskap te ontvang. Ek sal die boodskap oordra aan die span werkers van El Shadai. Sien julle gou weer.
Lindi Ferreira
Miempie L - Jul 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Christel O - Jun 2018
Algehele gradering
Gerifelik en baie lekker ontbyt ingesluit.
Koos N - Apr 2018
Algehele gradering
Warm, vriendelike ontvangs, aangename verblyf.
El Shadai Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons het spieëls bestel vir al die kamers en dit het bietjie langer gevat as wat ons gedink het. Ons vra om verskoning vir die ongerief. Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontmoet en dit is vir ons lekker as mense met vrymoedigheid kan terugvoering gee.
Jan J - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie en vriendelike diens.
El Shadai Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle by ons gastehuis te ontvang.
Madelize J - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer met uitsonderlike gasvryheid.
El Shadai Guesthouse se terugvoer
Hallo Madelize,
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n ongelooflike plesier om julle by ons gastehuis te hê.
Groete
El Shadai
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Ananda V - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik vir 'n nagrus.
Annelize K - Okt 2017
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Lees meerRenier V - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese geriewe en vriendelike eienaars.
Douw D - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier, dankie vir die gasvryheid.
Annalize G - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang en gesels.
Mientjie D - Apr 2017
Algehele gradering
Ek sal die gastehuis vir almal aanbeveel om nie te praat van die gasvryheid nie! Dit is regtig die moeite werd. Baie netjies en veilig.
Bianka J - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie homey en vriendelike mense.
Johan S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangename eienaars en die kamers is netjies. Heerlike ontbyt gekry!
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Marlien D - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en aangename verblyf.
Elmien V - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker gebly!
Johannes (hans) J - Jun 2016
Algehele gradering
As vreemdes daar gekom en vertrek met nuutgevonde vriende.
Charel D - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelik.
Willie C - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Cathy V - Feb 2016
Algehele gradering
They were most accommodating.
Paul V - Jan 2016
Algehele gradering
Gasvryheid van Paul en Marietjie was wonderlik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dahlia-straat 12, Thabazimbi, 0387, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom