Elandsberg Eko-Toerisme
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Chris P - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en uitgerus.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Johanna J - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike eenheid. Pragtige natuurskoon.
Liezel L - Okt 2022
Algehele gradering
Familie vakansie in die Cederberge.
Corne D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer, netjies en 'n rustige atmosfeer met baie voëllewe.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Herman en Corné. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Hoop ons sien weer.
Hennie S - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid, skoon, netjiese verblyf, lieflike tuin en omgewing, baie toeganklik vir persone met gestremdhede.
Lees meerElandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Baie dankie Hennie, vir hierdie oorsig. Dit word werklik waardeer, want dit was voorwaar 'n voorreg om julle hier te kon ontvang as ons gaste wat in drie dae vriende geword het.
Anzelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige Bosveld-atmosfeer in die Kaap.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Dit was werklik 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Hester Erica L - Mrt 2022
Algehele gradering
Tranquillity in the middle of nowhere.
Linda T - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful paradise.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Thank you so much Linda for your kind words. We sincerely hope that we will see you here again. It was a privilege to meet you!
Chris
Rob V - Jan 2022
Algehele gradering
In nature and therefore very quiet.
Lees meerDerec G - Jan 2022
Algehele gradering
Lekke akkommodasie en vriendelike gasheer.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Regtig jammer dat julle 'n keer of wat moes sukkel by die toegangshek. Eintlik het die probleem by my selfoon gelê wat na willekeur my wi-fi verbinding verbreek het. Nou maak ek kort-kort seker dat die verbinding reg is. Sodra ons weer in Vredendal kom sal ek opgradeer en 'n nuwe foon kry.
Valerie S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig, aangenaam.
Antonio R - Sep 2021
Algehele gradering
Very friendly and accommodating.
Heidi Ernani D - Sep 2021
Algehele gradering
Stil, privaat en ver van enige winkels.
Bruce F - Aug 2021
Algehele gradering
Was very enjoyable and peaceful.
Louis B - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Liesel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend
Kobus N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Carola S - Jan 2021
Algehele gradering
The most serene stay ever.
Lees meerElandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Carola, thank you for your kind remarks. It was indeed a pleasure to receive you here.
Our best wishes for the rest of the year.
Harold B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie stil en afgeleë met pratige tuin. Eienaars is 'n ware bron van inligting oor die hele omgewing.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Ek is werklik jammer dat ek nie die toere kon aanbied terwyl julle hier was nie. Ek moes dit vir 'n aantal maande opskort weens my vrou se siekte. In daardie tyd kon ek haar nie alleen hier los nie.
Henry V - Sep 2020
Algehele gradering
Ideale plek om jou siel en batterye weer te herlaai.
Lees meerNatasha M - Aug 2020
Algehele gradering
Oom Chris is baie bedagsaam.
Orla J - Aug 2020
Algehele gradering
Quiet retreat in beautiful setting.
Lees meerBarbara H - Aug 2020
Algehele gradering
Friendly, welcoming with lots of attention to detail.
Megan J - Jul 2019
Algehele gradering
This place is literally in the middle of no where.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Megan, we receive many guests in smaller cars than your's and in low slung sports cars and no one has ever complained about the road. The road also does not run through the bush. The only bush close to the road is along a stretch of less than 30 m. The flat tyre you had was due to a leaking valve which has nothing to do with the gravel road.
Wilna H - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige plaas.
Luzelle M - Jul 2019
Algehele gradering
Wegbreek na stilte en die gesing van voëls.
Lees meerLeonore S - Des 2018
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Hallo Leonore!
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was 'n yslike plesier en voorreg om julle hier te kon ontvang, en ons hoop werklik dat julle weer kan kom en dat julle dan sonder slegte nuus julle verblyf kan geniet.
Groetnis, en mooi loop!
Chris
Adrian K - Aug 2018
Algehele gradering
Letterlik 'n wegbreek uit mens se aldag besig lewe.
Lees meerElandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Hallo Adrian. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Volgende keer, selfs al kom julle weer in die donker, behoort dit maklik wees om die plek te vind.
Francois D - Apr 2018
Algehele gradering
Dierbare, hardwerkende gasheer en vrou. Tops.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was regtig vir ons 'n voorreg om julle te leer ken en hier te ontvang as ons gaste. Hoop ons sien julle weer - veral as die lomvelde mooi is!
Gerrie J - Jan 2018
Algehele gradering
Vrede vir jou siel.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Hallo Gerrie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Vir ons was dit regtig 'n voorreg om julle hier te kon ontvang.
Sterkte en voorspoed toegewens vir die res van die jaar.
Chris en Annette
Irmel D - Jan 2018
Algehele gradering
Chris and Anette het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Beste Irmel,
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg en werklik 'n plesier om julle vir meer as 'n week hier te hê!
Anthonie M - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was voorwaar 'n plesier om julle hier te kon ontvang.
Mag Londen se winter julle nie té erg skok nie.
Groetnis, en mooi loop.
Chris en Annette
Elize V - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Elandsberg Eko-Toerisme se terugvoer
Baie dankie Elize vir jou mooi woorde en getuigskrif. Dit was voorwaar 'n voorreg om julle hier te kon ontvang as ons gaste. Mag 2018 baie mooi verrassings oplewer wat julle vir lank kan koester as grootse herinneringe. Mooi loop.
Chris en Annette
Johannes P - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, baie rustig en baie lekker.
Marco Aalbers H - Aug 2017
Algehele gradering
Gezellig.
Dirk S - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en baie netjiese, lekker verblyf!
Ann S - Des 2016
Algehele gradering
Very informative and enjoyable homely stay.
Ansie V - Aug 2016
Algehele gradering
Heeltemal te lekker!
Lees meerNiel N - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Lees meerMagda S - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelike diens en aangename gashere.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsberg Eko-Toerisme, Seekoevlei Plaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom