Elephant Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bisschoff 10, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Elephant Rest is 'n bekoorlike selfsorgtuinwoonstel op die eienaar se perseel in Mbombela (Nelspruit). Die tuinwoonstel bied maklike toegang tot winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, drieplaatstoof, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n enkelslaapbank, lugversorging en 'n TV met stroomdienste.
Daar is 'n klein stoep met sitplek vir 4 gaste en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dit werk met 'n afstandbeheer. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste kan die eienaar se swembad gebruik.
Daar is talle trekpleisters en aktiwiteite in Mbombela (Nelspruit).
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Morne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Bisschoff 10, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bisschoff 10, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom