Elm Tree Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Jean-ric C - Mei 2024
Algehele gradering
Always a great feeling to stay.
Arno L - Apr 2024
Algehele gradering
Geriewe was perfek. Plekkie was baie netjies en skoon.
Germaine H - Apr 2024
Algehele gradering
Sal definitief weer kom.
Ronel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Charl J - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing.
Jean-ric C - Mrt 2024
Algehele gradering
Will make a booking again.
Willemien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Slegs oornag.
Prescilla N - Mrt 2024
Algehele gradering
Onbedagsame mense maak dinge onaangenaam. Anders is dit baie oulike plekkies.
Charmaine R - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome verby lekker.
Ronnie S - Feb 2024
Algehele gradering
I enjoyed it.
Nicole V - Feb 2024
Algehele gradering
Adequate for a weekend.
Lees meerElize V - Jan 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
George J - Jan 2024
Algehele gradering
Accommodating.
Vince V - Jan 2024
Algehele gradering
Quaint, comfortable and easy lock-up-and-go cottage.
Janice P - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Rickus W - Des 2023
Algehele gradering
Mooi plek maar dis al.
Deon L - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Elm Tree Guest Farm se terugvoer
Glad you enjoyed your stay and the donkeys!
Shaun N - Des 2023
Algehele gradering
Veilig. Rustig. Netjies.
Elm Tree Guest Farm se terugvoer
Ek is bly jy was tevrede
Lukas K - Des 2023
Algehele gradering
N/A.
Elm Tree Guest Farm se terugvoer
Glad you enjoyed your stay.
Desiree A - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Joslin C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie kalmerend.
Lorraine O - Sep 2023
Algehele gradering
It was beautiful and I think they should upgrade their advert.
Eugene V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie koud, die plek.
Patricia C - Jul 2023
Algehele gradering
Die stilte is wonderlik. Uitsig ongelooflik. Ek sal dit beslis aanbeveel. Ek het reeds aanbeveel aan 'n vriendin.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Juan M - Mei 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil. Lyk soos per fotos.
Yaseen P - Mei 2023
Algehele gradering
Great convenient and ideal for the trip we planned.
Dolf L - Mei 2023
Algehele gradering
Wasn't happy with the bedroom décor.
Lees meerWessel V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie nice plaas atmosfeer met verskeie diere.
Johannes K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plaas atmosfeer.
Almarie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en "tick" al die bokse.
Carel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Great stay.
Marie T - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig. Verfrissend.
Attie B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige ontspanning.
Brandon U - Jan 2023
Algehele gradering
Very safe. Was a bit noisy on New Years day due to visitors to the site.
Noeleen M - Jan 2023
Algehele gradering
Good value.
Keith D - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Jakkie L - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike plek om te bly wat baie geiod geleë is in St. Helena.
Elzanne P - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en seelug was 'n bonus.
Peter E - Des 2022
Algehele gradering
Had a good stay.
Suritha R - Des 2022
Algehele gradering
Plaasatmosfeer met die plaasdiere daar. Was rustig en kon heerlik rus.
Celine S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en pret.
Bronwen B - Aug 2022
Algehele gradering
Got good service and ample space in the place. Pleasant owner.
Mary V - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was a wonderlike ervaring.
Altus S - Jun 2022
Algehele gradering
Was 'n lieflike naweek, weer het saam gespeel en die snoek het geloop.
Marlise S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie onaangename verblyf.
Gerrit C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie praties en goed geleë.
Amanda R - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfek vir die rede van ons besoek aan St Helenabaai.
Lees meerJohan V - Feb 2022
Algehele gradering
Very basic but value for money.
Carol H - Jan 2022
Algehele gradering
A comfortable value for money stay.
Lees meerBernice G - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker en gemaklik ou rustige klein ou plasie! Kinders het dit baie geniet om die diere te sien.
David W - Jan 2022
Algehele gradering
Great, nice and quiet, like the sounds of animals in the morning.
Esme V - Jan 2022
Algehele gradering
The little house was lovely, but we had a problem with the cleanliness, we found that especially the kitchen was not clean.
Johan N - Des 2021
Algehele gradering
Baie geniet. Mooi blyplek.
Mari L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Riana D - Des 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Petru K - Des 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was nie baie goed nie.
Lucille M - Des 2021
Algehele gradering
Ons 3 dae/nagte by Elm tree farm was fantasties. Hannelie is baie gasvry en behulpsaam. Sal weer daar bespreek op 'n ander geleentheid.
Zanne S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en salig.
Arno W - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Elsabe O - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig. Genoeg plek om rond te beweeg en speletjies speel.
Patricia C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Selene D - Jan 2020
Algehele gradering
What a stres reliever in beautiful surroundings.
Willem B - Des 2019
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly. Baie gerieflike kamers.
Jacques N - Des 2018
Algehele gradering
Lovely getaway.
Lorinda B - Apr 2018
Algehele gradering
Goed ingerig, lekker privaat en baie sentraal in St Helena Baai.
Lees meerSaramarie E - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker oornag.
Elm Tree Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ek hoop ons sien jou weer.
Garth H - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Lees meerElm Tree Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ek hoop ons sien jou weer.
Sally D - Feb 2018
Algehele gradering
Perfect for our 1 night stay.
Elm Tree Guest Farm se terugvoer
Thank you very much for your review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay. It does take some getting used to to the rooster crowing.
Robert K - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en windloos.
Elana N - Des 2017
Algehele gradering
Excellent plekkie.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vanti-laan 17, St Helenabaai, Weskus, 7390, Wes-Kaap