Esperance Farmstay @ Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Marike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Framcois D - Sep 2023
Algehele gradering
Ons was na 'n troue toe en Esperance Farmstay was die perfkte plek om te bly.
Esperance Farmstay @ Manor se terugvoer
Baie dankie Francois, julle is ons perfekte gaste.
Groete
Marike
Jaco L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en rustig.
Esperance Farmstay @ Manor se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ons sal defintief die Inverter moet uitsorteer.
Nicole D - Feb 2023
Algehele gradering
Good stay.
Esperance Farmstay @ Manor se terugvoer
Thanks Nicole, for your feedback. We are happy to hear you enjoyed your stay. Thanks for the respectful way you treated our guest house. Kind regards. Marike and team
Ian L - Mrt 2022
Algehele gradering
A very peaceful stay.
Susan T - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies.
Alfred W - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies binne en 'n pragtige omgewing. Honde is dierbaar.
Esperance Farmstay @ Manor se terugvoer
Baie dankie Alfred.
Louise V - Feb 2020
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Alida W - Des 2019
Algehele gradering
Good facilities, quiet and peaceful. Everything you need for a short stay.
Lees meerSarie L - Des 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Mieke B - Aug 2018
Algehele gradering
Wat 'n uitsig!
Esperance Farmstay @ Manor se terugvoer
Hallo Mieke, ek sal ondersoek waar verwarring gekom het. Dankie vir terugvoer. Ek sal aandag aan die binnedeur gee. Groete, Marike.
Carol B - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflik baie moeite vir ons gedoen.
Esperance Farmstay @ Manor se terugvoer
Beste Carol,
Al is dit lank na die tyd, wil ek net van my kant af baie dankie sê vir die mooi terugvoer. Ons ontvang julle graag weer.
'n Baie mooi week vir jou.
Groete,
Marike
Sane R - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Almeri D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie oulik en netjies.
Esperance Farmstay @ Manor se terugvoer
Goeiedag Almari,
Dankie vir jul terugvoer, ons vra om verskoning dat hier nie altyd iemand by onderskeie eenhede is nie. Bella of Marisca is altyd op diens en wag ons gaste in as ek nie hier is nie. In julle geval het hul wel uitgekyk vir julle, maar nie vooraf geweet presies hoe laat om jul te verwag nie dit help ons as gaste vooraf hul arriveer tyd kam deurgee. Ons sal dit voortaan duideliker kommunikeer en hoop jul weer te ontvang.
Vriendelike groete,
marike
Gerhardus K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Theodor V - Jul 2017
Algehele gradering
The room was very spacious and had a welcoming feel to it.
Danel V - Jul 2017
Algehele gradering
Glad nie drie ster kwaliteit nie, baie teleurstellend.
Lees meerEsperance Farmstay @ Manor se terugvoer
Goeie dag Alma
Ons waardeer jou terugvoering. Ons is werklik jammer dat julle ervaring nie aangenaam was nie.
Daar is 'n alternatiewe ingang op die besige Robertson pad, maar tans voel ons die sy ingang is die veiliger opsie.
Ons is 'n werkende plaas, nie 'n lodge nie.
Bella is my vriendelike, verteenwoordiger, staatmaker en assistent by die gastehuis. Ons vra verskoning dat julle 'n bietjie moes wag totdat sy julle kon ontvang het.
As gasvrou, respekteer ons gaste se privaatheid, uit ondervinding het ons geleer dat sommige gaste verkies so min as moontlik kontak. Dit is moeilik om te onderskei wie wil aandag geniet.
Ons poog om gedurig verbeteringe aan te bring, maar tog die plaas kultuur te behou.
Ons het gevind dat 'n stort gordyn gou onhigienies word, maar ons dink om 'n glaspaneel aan te bring.
Groete
Marike
Eienaar
Nelleke K - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Henri P - Feb 2017
Algehele gradering
Sal dit glad nie aanbeveel nie, het gery sonder om oor te slaap, verstaan nou waarom hulle neul om te betaal voordat jy daar aankom.
Esperance Farmstay @ Manor se terugvoer
Goeie dag Henry, ek vra verskoning dat ek nou eers jou terugvoering beantwoord.
Ons waardeer terugvoering, sodat ons die nodige verbeterings kan aanbring. Ons poog om ons gaste 'n heerlike, egte plaas ervaring te gee.
Ons het 'n alternatiewe ingang, maar aangesien dit op die Robertson pad, wat baie besig is, geleë is, voel ons tans dis veiliger om gaste na die sypad te lei.
Ons huis is intussen opgeknap en pragtig geverf. Kom kyk gerus.
Die veiligheid is ook opgeskerp.
Water is van tyd tot tyd 'n probleem, ons doen ons bes. Indien jy vir my meer hieroor kan inlig, sal ek julle graag wil vergoed vir die ongerief.
Vriendelike groete
Marike
Michele N - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig.
Sammy M - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig en geen geraas.
Mathilda E - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Paula D - Sep 2016
Algehele gradering
Ruimte
Francois G - Mrt 2016
Algehele gradering
Voel so na aan die natuur.
Peet C - Nov 2015
Algehele gradering
Alles goed en wel wat netheid en veiligheid aanbetref.
Lees meerKarlien S - Mei 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Hennie V - Mei 2015
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Linda L - Mrt 2015
Algehele gradering
Goed vir die siel!
Darron F - Des 2014
Algehele gradering
Medium sized house. Minimalistic, which was nice. Bedding and towels nice.
Lees meerSheila S - Des 2014
Algehele gradering
Comfortable accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esperance Plaas, Worcester, 6849, Wes-Kaap