Essi se Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Renier J - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en rustig.
Dirk P - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Juanita V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik oorgebly, sal beslis aanbeveel.
Hanlie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Groep fietsry vriende oppad Karoo toe.
Barend G - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Sanita A - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en baie netjies.
Leandre S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese oornag.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Leandre Schoeman. Waardeer dit opreg.
Engela G - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Waardeer jou terugvoer!
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Good stay.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoer!
Fanie S - Des 2023
Algehele gradering
Baie goed.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Dankie, waardeer jou resensie!
Gabriel D - Des 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die resensie!
Rudi S - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag verblyf.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Dankie vir die terugvoer en goeie resensie. Waardeer!
Amanda C - Nov 2023
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Dankie Amanda!
Swanel R - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer! Waardeer dit opreg. Groete Esther
Suzanne N - Jul 2023
Algehele gradering
My hondjie kon vrylik rondloop. Lekker warm komberse.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Dankie. Ek is bly jul verblyf by Essi was gemaklik en jul is tevrede.
Annamarie D - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Dankie Annamarie. Die warm bed het beslis die koue verdryf.
Elsa S - Mei 2023
Algehele gradering
Gasvry, professioneel, waarde vir geld.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Dankie Elsa. Dis so maklik om gaste soos jy en jou lieflike en soet hond te akkommodeer en tuis te laat voel. Dankie vir goeie resensie.
Edna R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie professioneel.
Jeff S - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome
Julian W - Mrt 2023
Algehele gradering
Great stay.
Izanne B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en hou van die privaatheid.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer die goeie terugvoering.
Jeff S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely stopover after a long journey. Definitely will be back there.
Lenie B - Mrt 2023
Algehele gradering
See stars.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Lenie. Hoop ons sien julle in toekoms weer. Groete. Esther
Amanda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Was 'n oorslaap bespreking op pad terug Gauteng toe vanaf St. Helenabaai.
Essi se Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir goeie resensie.
Hendrik P - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en modern.
Maruschka C - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het die privaat eenheid met ons eie braai-area gekry en dit was rerig lieflik gewees!
Essi se Selfsorg se terugvoer
Baie dankie. Julle was lieflike gaste en ek is bly julle het dit geniet!
Izelle P - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en dierevriendelik. Ons hondjie het dit so geniet.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie Theron-straat 66, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom