Family Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Current 21, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Family Home is 'n ruim vakansiehuis in die gewilde kusarea Wavecrest in Jefferysbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groot groep vriende wat wil wegbreek van die stadsgewoel.
Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, asook 'n spieëltafel, terwyl die ander 2 slaapkamers 'n dubelbed, sowel as 'n enkelbed het. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer 'n stort. Daar is 'n bad en 'n stort in die derde badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis met lugversorging en is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien in die aparte opwaskamer. Verder is daar 'n eetarea met 6 stoele, asook 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die skuifdeure lei na 'n binnebraai wat ideaal is vir gaste om tyd saam te spandeer. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n groot tuin. Die huis is oorkant 'n parkie waar kinders kan speel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Red Current 21, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Wavecrest Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Red Current 21, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom