Fermata
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fermata bied gerieflike oornagverblyf in 'n privaat eenheid op die gasheer se perseel in Paradyskloof, 'n stil woonbuurt in Stellenbosch. Die verblyf is gerieflik naby winkelsentrums, hospitale, hoofweë en gholfklubs geleë.
Hierdie tweeslaapkamereenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Albei kamers het 'n lessenaar. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die eenheid het ook 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, 'n wasbak, 'n privaat stoep en braaigeriewe. 'n Enkelplaatgasstoof en eetgerei word ook voorsien. Linne, handdoeke en seep word voorsien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Besoekers kan verskeie nabygeleë stap-, fietsry- en bergfietsroetes geniet. Daar is ook 'n verskeidenheid wynkelders en plaaslike restaurante vir gaste om in die area te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Fermata het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradyskloof Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap