Fynbos Single Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Fynbos Single Stay bied selfsorgverblyf in 'n rustige buurt in die kusdorp Langebaan.
Die kamer bied slaapplek aan 1 gas en het 'n slaapkamer met 'n driekwartbed en 'n gemaklike stoel.
Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort, sowel as hangplek en pakplek vir gaste se klere.
Die kamer beskik oor 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, broodrooster, mikrogolfoond, lugbraaier, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kamer het 'n buite-area met 'n tuinsambreel, tafel en stoel.
Beurtkrag beïnvloed nie die eiendom nie, aangesien daar sonpanele met 'n bystandbattery is.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n privaat ingang. Gaste kan ook van die buitebraaigeriewe op die perseel gebruik maak. Die strandmeer, bootklub en die welbekende LA Petite Maison-restaurant is almal naby die verblyf geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Fynbos Single Stay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 1
Ligging
- Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Single Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harpuisbosstraat 54, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom