Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Game View Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 266 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sandra E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal Game View Lodge aanbeveel vir enigeen wat in Vryburg omgewing moet oornag. Wat 'n ongelooflike ervaring; alles absoluut uit die boonste rakke! Dit was so rustig met die uitsig oor die wildreservaat. Die dekor en aandag aan detail is fantasties; sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie, Sandra. Hoop ons sien julle vinnig weer.

Eve B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plek! Ons is baie vriendelik ontvang. Dit is regtig 'n pragtige plek. Al die negatiewe wat daar is, is dat die stort water of baie warm of baie koud was, al doen mens verstellings. Maar ons kon om dit regkry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

N wonderlike oornagstop. Rustige en veilige lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker still op die stoep. Lekker gebly dankie. Ligging is ook baie goed en kyk uit op die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.

Jh V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal beslis aanbeveel! Baie netjies en skoon. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wens ons kon langer bly! Heerlik gebly. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Heerlike ontbyt teen billike prys was 'n bonus. Veilige parkering onder afdak - groot en hoog genoeg vir ons groot voertuig met daktent. Netjiese, ruim, stylvolle kamer met vars spierwit beddegoed het ons tuis laat voel. En suite badkamer met stort, toilet en wasbak, seep, sjampoe en meer. Selfs haardroër! Nodigste vir koffie of tee, asook yskassie met verskeidenheid items teen aanvaardbare pryse. Borde, messe, vurke, glase het handig te pas gekom aangesien ons laat gearriveer het en sommer self iets aanmekaar kon slaan om te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie! Kom gerus weer.

Cecilia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Aangename verblyf in ruim, mooi en skoon kamer. Theo is 'n baie goeie gasheer. Die inklokproses was baie maklik. Verblyf presies soos per foto's. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie! Hoop ons sien julle binnekort.

Lourentia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvry, skoon en netjies. Pragtige plek en mooi uitsig, goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie!

Karine W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Puik. Jinne, so nice plek, alles kan deur 'n ring getrek word hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie, Karine. Ons waardeer dit.

Mareliza J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend! Ons gebruik altyd Game View Lodge as 'n oorslaapplek vanaf die Kgalagadi terug huis toe in Gauteng. Dis altyd skoon, netjies, veilig, met vriendelike diens. Ek sal nêrens anders in die omgewing wil bly nie. Jy sal niks tekortkom hier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theo
Game View Lodge
Baie dankie Mareliza. Ons waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 266

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sable-straat 32, Vryburg, 8601, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MjUyN2FmLWIyNjktNDNkMS05MjM3LWZmMzY4ZWUzMWQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 266 5 1 5 32 Sable Street Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.949636320571 24.71219143055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang