Garden Corner Guesthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Renate Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 327
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lizl Z - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was vir my 'n oornag fasiliteit. Dit was gerieflik aangesien hul etes ook.
Carin S - Mei 2024
Algehele gradering
Was baie tevrede, sal die gastehuis definitief aanbeveel.
Tienkie M - Apr 2024
Algehele gradering
The rooms are good, but there is a lot of noise at night. The food was disgusting.
Kane P - Apr 2024
Algehele gradering
Overpriced, minimum amenities.
Lees meerNoelien B - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Carel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie teleurstellend.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Die gas het by aankoms eers deur die platform bespreek omdat hul kwotasie verval het vir die Olive Tree-kamer. Hulle wou aanlyn bespreek omdat hulle 'n voucher gehad het. Toe hulle aangekom het, was die kamer wat hulle wou bespreek (met braaigeriewe), reeds volbespreek, en ook ons twee selfsorgeenhede met braaigeriewe. Die gas wou graag in ons restaurant- en ontvangsarea braai, maar dit is nie moontlik nie omdat dit ons koffiewinkel en restaurantarea is. Dit is belangrik om te onthou dat dit nie toegelaat word om daar te braai of in die restaurant te eet nie. Wanneer jy na 'n restaurant gaan, bring jy nie jou eie braaivleis of hout saam om daar te braai nie. Daar was ook 'n voorval waar die gas ons ontvangsdame gedreig het en gesê het hy sal 'n slegte resensie agterlaat as hy nie mag braai nie. Ek stel voor dat as 'n gas weer by enige gastehuis kom, hulle eers vra of daar braaigeriewe beskikbaar is. Ons kan nie altyd 24/7 beskikbaar wees nie, so dit is onredelik om te verwag dat die eienaar altyd teenwoordig moet wees. Die gas het 'n kwotasie vir 'n kamer met 'n braaiplek laat verval, wat 'n fout was. Moenie ons gastehuis blameer vir jou eie foute nie. Sekere dinge is logies en goeie maniere, en onbeskoftheid en minagting teenoor personeel is onaanvaarbaar.
Shawn V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker stop, slaap en gaan weer plek.
Jadene F - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige plek.
John B - Mrt 2024
Algehele gradering
Quick in and out.
Rita B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal hulle met vrymoedigheid aanbeveel.
Lees meerMartha R - Jan 2024
Algehele gradering
Rustigheid na lang pad.
Schoeme S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike kliëntediens!
Janetta B - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Andre R - Jan 2024
Algehele gradering
Harts mense.
Gerhard D - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rus plek oppad Kaap toe.
Carli L - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, perfek vir oornag op pad na Kaapstad.
Mr B - Des 2023
Algehele gradering
Nie baie aangenaam nie en die bed was baie oud en uitgedien. Ons het swak geslaap.
Lees meerArafat K - Des 2023
Algehele gradering
Ideal stop over for travel between JHB and CPT.
Ronel M - Des 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerCharlene S - Des 2023
Algehele gradering
Die diens was puik en die eenheid mooi skoon. Baie kindervriendelik ook.
Ben S - Des 2023
Algehele gradering
Het lekker geslaap, sal volgende keer van hulle restaurant gebruik maak.
Melisa K - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Aneske V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Emmeline R - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent stopover! Nice restaurant & great service.
Riyaadh K - Okt 2023
Algehele gradering
The place was extremely clean and secure. Great location and very helpful staff.
Judd S - Sep 2023
Algehele gradering
Very happy.
Hannelie S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Cherylynn T - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
Delmarie H - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar oor te bly.
Keith W - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
Gerlene R - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Geen klagtes.
Ian D - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike personeel en rustig geslaap.
Rey H - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige dekor. Vriendelike, hulpvaardige ontvangs.
Elizna V - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie teleurgesteld.
Heinz G - Jul 2023
Algehele gradering
Good for travel sleepover. Friendly staff.
Debra R - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese skoon geld-werd oornag-blyplek!
Graham A - Jun 2023
Algehele gradering
Good place to stay for an overnight stay.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Good da, thank you for your feedback. The aircon is a brand new aircon less than 4 months old and in perfect working order. Our Manager is on duty till after 21:00 to sort out any queries, like a flat battery which happens on a regular basis.
Frikkie H - Jun 2023
Algehele gradering
Ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam.
Burger M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Vriendelik en goeie waarde vir geld!
Keke M - Mei 2023
Algehele gradering
The stay was not nice, we didn't have Wi-Fi and TV.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Good day
Wi-Fi and TVs don't work currently during loadshedding times. We are busy installing a solar system to make our guests stay more comfortable, especially during loadshedding times. Our restaurant and coffee shop will also be open in loadshedding in the near future.
Danelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie gemaklike bed. Goeie oornagverblyf.
Michelle F - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare verblyf.
Elise F - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was regtig baie netjies en skoon.
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Alles reg.
Christine G - Apr 2023
Algehele gradering
Kon nie ontbyt gereël kry nie.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer. Om ontbyt te bespreek moet nie 'n probleem wees nie. Dit word by aankoms bespreek by ontvangs. Ons is ook besig met sonstelsels om ontbyte en etes in loadshedding tye te kan bedien.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Wilden H - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Ons personeel is aandiens vanaf 8 uur oggende tot aande 10 uur. Soos op die webtuiste moet ontbyte bespreek word by ontvangs. U moet net met die bestuuder aandiens kommunikeer het.
Mariemuthu M - Mrt 2023
Algehele gradering
A beautiful place.
Rudolf G - Mrt 2023
Algehele gradering
Beknop vir 5 mense.
Andrea S - Feb 2023
Algehele gradering
Voldoende vir een nag se oorbly.
Elize K - Feb 2023
Algehele gradering
Redelike akkommodasie.
Jacoba V - Feb 2023
Algehele gradering
As jy daar aankom dan voel dit so asof jy tuis gekom het.
Frieda B - Jan 2023
Algehele gradering
Was pragtig skoon en smaakvol.
Lynette C - Jan 2023
Algehele gradering
Comfortable and just right for an overnight stay.
Briget B - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable overnight stop.
Adele H - Des 2022
Algehele gradering
Die beddens was glad nie reg vir 5 volwassenes nie. Die badkamer is binne in die kamer en oop bo. Baie ongemaklik en vernederend.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, die spesifieke kamer wat u geboek het is 'n familiekamer en ook ons goedkoopste kamer met 'n slaapbank vir 'n kind. Dit is so uiteengesit op die webtuiste. Ons moet egter goedkoop kamers he vir mense met beperkte fondse.
Jorien B - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, vriendelike diens.
Tinus V - Des 2022
Algehele gradering
Veilige gastehuis wat voorsien in basiese behoeftes.
Alan D - Des 2022
Algehele gradering
Value for money.
Alwyn S - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en veilige omgewing.
Danielle M - Des 2022
Algehele gradering
'n Goeie plek om te oornag.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Melvyn C - Des 2022
Algehele gradering
Soos altyd, lekker.
Nazem D - Nov 2022
Algehele gradering
Okay.
Hennie V - Okt 2022
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies. WiFi probleem was opgelos in 5 minute.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons het wel groter eenhede met opwas geriewe in die kombuis vir langer verblyf.
Marco T - Okt 2022
Algehele gradering
Nie beïndruk nie.
Sybel S - Sep 2022
Algehele gradering
Glad nie rustig nie.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Goeiedag,
Dankie vir die terugvoer.
Ons het geen honde of enige troeteldiere op die perseel nie.
Ons kan ongelukkig niks doen aan die straat se honde as hul blaf nie.
Ons kan net verbeter of verander aan iets wat binne ons beheer is soos fasiliteite.
Vivienne V - Feb 2022
Algehele gradering
Easy, cosy, clean and central.
Eddy B - Des 2021
Algehele gradering
Was voldoende.
Martin P - Des 2021
Algehele gradering
Sal nooit weer daar tuisgaan nie.
Lees meerGarden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Ons bedien geen aandetes nie, weet nie met wie u dit kon reel nie.
Ons doen net ontbyte soos ons ook adverteer.
Daar is wel braaigeriewe en dit word wel adverteer.
Rudi L - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Corné R - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en hulpvaardig.
Mariska C - Des 2021
Algehele gradering
Rustige, gasvrye oorslaapplek.
Raymond M - Nov 2021
Algehele gradering
Kuier was great. No WiFi or pool as advertised.
Anelda W - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam!
Anita S - Sep 2021
Algehele gradering
Was gerieflik en gemaklik, maar die WiFi was beperk en die een bed baie squeaky.
Boniswa Esme G - Sep 2021
Algehele gradering
Perfek, rustig.
Lizette B - Sep 2021
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Cecelia T - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent.
Steven R - Sep 2021
Algehele gradering
Gebruik Beaufort-Wes as my half stop
Steven R - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike slaapplek, skoon en baie netjies.
Fred K - Jul 2021
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Johan B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Yolandi M - Apr 2021
Algehele gradering
Vinnig, gemaklik, vriendelik, behulpsaam.
Jannie C - Apr 2021
Algehele gradering
Ons sal nie weer hier bly nie.
Liezl E - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en skoon.
Ewoud J - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was kort en kragtig, ‘n plek om my kop neer te lê.
Lourens B - Jan 2021
Algehele gradering
Het meer van die plek verwag. Teleurstellend in vergelyking met die foto's.
Hennie T - Des 2020
Algehele gradering
Redelik netjies. Vriendelike diens.
Theo K - Des 2020
Algehele gradering
Ek sal nie weer daar slaap nie.
Lees meerHanlie B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf na 'n lang dag se reis.
Dennis B - Des 2020
Algehele gradering
Just a stay over.
Francois B - Nov 2020
Algehele gradering
Huislik. Home away from home.
Dalene D - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Dubbelbed slaap heerlik, AC welkom.
Braam V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie kort. Puik diens.
John C - Aug 2020
Algehele gradering
Aangenaam en netjies.
Sean B - Aug 2020
Algehele gradering
Sal beslis terug wees.
Renate W - Feb 2020
Algehele gradering
Wonderful.
Renier M - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklik en baie vriendelik diens, maak nie saak watter tyd dit is nie.
Jaco V - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvry en vriendelike diens.
Nadine F - Jan 2020
Algehele gradering
Binne was dit redelik netjies.
Eugene J - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Netjies en skoon. Die personeel was uitstekend.
Claudia V - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Juanita D - Des 2019
Algehele gradering
Die diens was puik, maar om nie ontbyt te kan bestel by 'n gastehuis nie is nie gerieflik nie, net omdat dit 'n Sondag was.
Jan V - Des 2019
Algehele gradering
Goeie ligging.
Jan B - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Adrie M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was ideaal as 'n stop op pad Kaap toe.
Marianne O - Des 2019
Algehele gradering
Veilig, skoon, netjies en baie aangename ervaring.
Lizelle E - Des 2019
Algehele gradering
Heel aangenaam, nie groot klagtes.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Elinora D - Okt 2019
Algehele gradering
Heel lekker.
Magriet L - Sep 2019
Algehele gradering
Gawe oornagplek.
Frans C - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflike en voldoende geriewe soos by jou eie huis.
Elma B - Sep 2019
Algehele gradering
Sal vir seker weer gaan.
Rentia D - Sep 2019
Algehele gradering
Perfek.
Anette L - Aug 2019
Algehele gradering
Ontvangs was net 'n aframmeling van detail.
Lees meerHendrik V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties! Dis my nuwe oornag-bestemming tussen Kaapstad en Johannesburg.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, hoop om u weer te akkommodeer en u tevredenheid verder te verbeter.
Groete
Garden Corner gastehuis
Graz S - Mei 2019
Algehele gradering
Exceptionally comfortable, a real surprise, truly enjoyed our brief stay.
Celia L - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Charles F - Apr 2019
Algehele gradering
Priced lower, but perhaps for good reason. Served my purpose on the night in question.
Marthie E - Apr 2019
Algehele gradering
Nee dankie.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie Martie vir jou terugvoer,
Ons Olive tree kamer is ons budget kamer. Bespreek gerus een van ander kamers en glo ek u sal meer asb tevrede wees.
Groete uit die Karoo.
Patrick H - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely place, perfect to break a long trip, clean and neat, had a lovely breakfast.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for your feedback,
Hope to see you soon again at Garden Corner Guesthouse
Anna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Roger C - Feb 2019
Algehele gradering
Quiet. Value for money.
Olof V - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker akkommodassie, skoon en veilig.
Lucy D - Feb 2019
Algehele gradering
Will definitely stay there again.
Kitty R - Jan 2019
Algehele gradering
Glad nie goed nie.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer,
Ontvangs is juis daar om sulke goedjies uit te sorteer en by aan te meld.
Albert V - Jan 2019
Algehele gradering
Die verblyf het my baie goed gepas. Losstaande kamer waar ek my voertuig kon parkeer reg voor die kamer.
Ria N - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goeie verblyf.
Erika B - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Vivienne G - Des 2018
Algehele gradering
Lovely.
Marietjie V - Des 2018
Algehele gradering
Stil, rustig, skoon, heerlik - kon rus.
Leone D - Des 2018
Algehele gradering
Professionele, vriendelike en hulpvaardige diens ontvang. Dankie daarvoor!.
Ronell T - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, kontak ons vir die afhaal van selfoonlaaier. Ons reel graag. Veilig ry, hoop ons sien jul binnekort.
Veronica E - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik geslaap en was baie vriendelik ontvang. Was behulpsaam nadat ons bietjie vertraag op roete was en laat by gastehuis opgedaag het.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u positiewe terugvoer, ons hoor graag van ons gaste, hoop ons sien jul spoedig by Garden Corner Gastehuis.
Groete
Martin M - Sep 2018
Algehele gradering
Goed.
Anza M - Sep 2018
Algehele gradering
Regtig 'n aangename ervaring. Kan niks sleg sê van die verblyf of die personeel nie. Was heerlik.
Erina V - Sep 2018
Algehele gradering
Binne perke bevredigend.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Beste Erina,
Baie dankie vir die terugvoer.
Die personeel is aan diens vanaf 08:00 tot 22:00, u moes hulle dalk net gemis het. Die skoonmakers en tuinman is al soggens voor 08:00 daar en kon ook na die water vir u gekyk het.
In elke kamer is daar ons huisreëls op en daarop is 'n noodnommer wat u kan kontak indien nodig.
Groete,
Garden Corner Guesthouse
Magda J - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Anne-marie N - Aug 2018
Algehele gradering
Baie koud. Lugversorger en die enigste elektriese kombers het nie gewerk nie.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Beste Anne-marie,
U is in die kamer geakkommodeer wat u bespreek het. Vir toekomstige gebruik, sal ek voorstel dat u noukeurig na die foto's van kamers kyk asook hul beskrywings voor u 'n bespreking bevestig. Dit dui presies aan wat die beddens se uitleg is.
Ongelukkig kan elektriese komberse ook breek. Gelukkig het u dit aangemeld by ontvangs en hul kon vir u 'n ander elektriese kombers gee vir die nag.
Groete,
Garden COrner Guesthouse
Annelie O - Jul 2018
Algehele gradering
Redelik.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Beste Annelie,
Dankie vir u terugvoer.
Die sleutels hak soms vas, maar dit is iets buite ons beheer.
Ons adverteer nêrens dat ons volle DStv bied nie, miskien het u dalk verkeerd verstaan?
Groete,
Garden Corner Guesthouse
Annelie O - Jul 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Beste Annelie,
Dankie vir u terugvoer, ons adverteer nërens dat ons volle DStv bied nie, u moes dalk verkeerd verstaan of ietsie misgelees het.
Groete,
Garden Corner Guesthouse
Tjaard D - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker warm bed.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, so bly u het dit geniet. Sien u graag weer in die toekoms.
Karoo Groete
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Erika B - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, veilig reis. Hoop om u weer in Beaufort Wes te kan ontvang.
Richard F - Mei 2018
Algehele gradering
A green, quiet oasis, a pleasant stop over for us!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Groen, stil oase, 'n lieflike stop vir ons!
Sal weer daar bly aangesien ander B&B's se pryse butie ons prysklas is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback, hope to see you next time again.
Louis B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was presies wat ons wou hë na 'n lang dag op die pad.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons wil graag kliënte tevredenheid bewerkstellig, hoop om jul gou weer te sien.
Leonie S - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens vanaf die bespreking tot ek daar weg is. Het gekry presies wat op die webblad geadverteer is.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, ons streef daarna om ons gaste tevrede te hou, hoop om jul weer te sien by Gardem Corner Gastehuis.
Mamakgoro N - Apr 2018
Algehele gradering
Not happy with my stay.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback. Due to guests different check out times, we request guests to drop the keys in the postbox, we are a stopover to JHB and Cape Town a lot of guests leave very early in the morning to prevent bad traffic. We had problems with water in our town from our Municipality, but that has been sorted out seeing that we use borehole water. Hope to see you again in the future.
Nerie J - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en werklik veilig.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, hoop om u in die toekoms weer te kan akkommodeer.
Andre K - Apr 2018
Algehele gradering
A very bad stay.
Lees meerGarden Corner Guesthouse se terugvoer
Jammer dat jul so slegte ervaring gehad het, mens se paranoiiese gedagtes kan mens ongelukkig ophol jaag, dan sal mens sleg slaap.Weet nie waar die roeskolle is nie, ons soek nog daarvoor
Wimpie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was ideaal vir ons behoefte met twee groter kinders en 'n kleuter. Gerieflik en huislik. Ons bly graag weer daar.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Hoop om u weer by garden Corner Gastehuis te akkommodeer en dat ons diens selfs kan verbeter.
Carin G - Mrt 2018
Algehele gradering
Hulle was bereid om my Yorkies te akkommodeer. Gastehuis is goed.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, ons maak graag voorsiening in meeste van ons kamers vir ons 4 been vriende teen 'n klein addisionele fooitjie. Hoop om jul in die toekoms weer te kan akkommodeer.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Andre M - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en boomryk.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, so bly dat u die tuin en sy koeligheid geniet het. Om in die droë Karoo tuin te maak kos soms hare op mens se tande. Baie dankie vir die waardering. Hoop om jul weer by Garden Corner te kan akkommodeer.
Maritza V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gerus en sal weer in die toekoms by Garden Corner Guesthouse oornag.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, sonder u as gaste kan ons nie funksioneer nie. Hoop om u weer in nabye toekoms te akkommodeer
Willem S - Mrt 2018
Algehele gradering
Gawe gastehuis om by oor te bly.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, ons sien uit om u weer by Garden Corner te kan akkommodeer.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Dawie O - Mrt 2018
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en goeie diens.
Neville O - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker ruim oornaggeriewe.
Craig S - Jan 2018
Algehele gradering
Gemiddeld.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vor u terugvoering, gas raak ongelukkig leeg wanneer mens dit nie verwag nie, gasbottels het nie meters nie en gebruik ons gasgeysers juis omdat ons loadshedding wou vryspring en gaste warm water te gee ten alle tye. Bottels word wel daagliks nagegaan en u kon net vir ontvangs gevra het om bottel te vervang, dis waarom personeel daar is.
Christie B - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Christie B - Des 2017
Algehele gradering
Dié gastehuis is waarlik 'n oase in die Karoo!
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u positiewe terugvoer, dis waardevol vir ons as gaste die tuin en sy atmosfeer kan waardeer en geniet in die somerhitte. Hoop om u volgende keer weer te kan akkomodeer.
Aubrey T - Des 2017
Algehele gradering
Lekker gerieflike gastehuis.
G.c. M - Des 2017
Algehele gradering
Glad nie lekker nie.
Marli V - Des 2017
Algehele gradering
Oulike plekkie, stil en rustig, goeie oornagplek op pad Kaap toe.
Juan D - Des 2017
Algehele gradering
It was excellent.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Chris K - Des 2017
Algehele gradering
Netjies.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoering, ongelukkig was die fout met TV kanale by ons munisipaliteit, hul torings was af op alle kanale.
Jammer maar ons is afhanklik van ander se dienste
Johan S - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Suzette B - Okt 2017
Algehele gradering
Disappointed.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Teleurgesteld.
Ons het glad nie welkom gevoel nie, onprofessionele ontvangs. Die voorste vensters se blindings was beskadig en mens kon deur sien van buite af, die bedlaken het vuil merke gehad, daar was 'n vuil teelepel, badkamer het geen deur gehad nie, dus geen privaatheid wanneer die stort gebruik word nie. Die stort is reg oorkant die eenheid se deur. Verder moes ons die eenheid se sleutel aan die ontvangsdame leen, sodat sy 'n ander deur op die perseel kon oopmaak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carli B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie slegte diens, sal nooit daar kuier nie.
Mandy E - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was regtig ’n plesier om daar to oornag.
Albertus L - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies.
Cherise P - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Gerhard V - Sep 2017
Algehele gradering
Aangenaam en bied alles wat nodig is.
Adele G - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en goed.
Anica T - Sep 2017
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Mariska L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies
Wille P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie ruim en netjies.
Roland N - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon met gasvrye eienaar.
Sunette A - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, maar nie soos geadverteer nie.
Lees meerBettie P - Aug 2017
Algehele gradering
Ruim verblyf.
Linda H - Aug 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Rindi F - Aug 2017
Algehele gradering
Gemaklik en aangenaam.
Constance P - Aug 2017
Algehele gradering
Goed vir alles behalwe die stort se werking wat absoluut power was en alles bederf het.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Leon V - Jul 2017
Algehele gradering
The accommodation was good but the extras no good.
Lees meerGarden Corner Guesthouse se terugvoer
The pet fee is stipulated on the website as well as on the quote, you must have missed it.
Alna L - Jul 2017
Algehele gradering
Vir oornagverblyf perfek.
Karin K - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies en mooi.
Pieter L - Jul 2017
Algehele gradering
Net reg vir 'n oornag.
Jan L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Stephen G - Jun 2017
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Hendrie K - Apr 2017
Algehele gradering
Sien onder.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Hierdie kamer is geadverteer as 'n familiekamer, dis nie korrek as u se ander mense loop daardeur na toilet nie. Elke kamer het sy eie badkamer en word nie vir ander gaste beskikbaar gestel nie. Gaan kyk gerus na die inligting op die webtuistes dit is korrek. Dankie vir u terugvoer.
Sonja L - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Nancy F - Apr 2017
Algehele gradering
Basic accommodation but sparse.
Piet D - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik binne parkering, netjies en goed versorg.
Willie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik.
Dennis C - Feb 2017
Algehele gradering
Very good for a one or two night stop over.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goed vir 1 of 2 aande se verblyf.
Baie goed! Sal weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Nathania T - Feb 2017
Algehele gradering
6 gootmense, 1 hond (6weke), 1 baba (9 maande).
Elthea G - Jan 2017
Algehele gradering
Het lekker gebly, kan aanbeveel.
Anna-mari S - Jan 2017
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en baie aangenaam.
Annamari K - Des 2016
Algehele gradering
Tuis.
Louise V - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld en goeie oornag verblyf.
Michelle B - Des 2016
Algehele gradering
Was so-so.
Lees meerSanlouise W - Des 2016
Algehele gradering
Not great.
Johannes M - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Charmaine P - Okt 2016
Algehele gradering
Teleurgesteld, glad nie rolstoelvriendelik nie.
Lees meerGarden Corner Guesthouse se terugvoer
Ons kry baie gaste met rolstoele, al adverteer ons nie as rolstoelvriendelik nie, maar kom ons mense met rolstoele te gemoed met groot ruim badkamers en spasie in van ons kamers, sal voortaan aanraai dat mense ook kyk na fotos en inligting op die webtuistes en seker maak voordat hul bespreek, dit was ook ons laaste kamer beskikbaar vir die betrokke aand en kon ons jul dus nie skuif na ander eenheid.
Esmarie C - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het gesukkel om in te kom: Niemand het geantwoord as ons bel of toe ons die klokkie gedruk het nie.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Jammer om te hoor van jul ongerief, ek was nie bewus van dit nie, en sal ek blywees as jul so iets dadelik by ontvangs aanmeld, die klokkie het probleme gegee en het ons dit dadelik reggaak na die wind dit verwaai het.
Groete uit die Karoo
Eugene V - Jul 2016
Algehele gradering
Had a good night's rest!
Roeleen W - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en ruim!
Chris G - Jun 2016
Algehele gradering
Nare ondervinding.
Lees meerGarden Corner Guesthouse se terugvoer
Ons maak gebruik van munisipale water wat baie kalkagtig is. Ek sal bly wees as jul voortaan dit aanmeld by ontvangs, hul is juis aan diens vir jul gerief, nie ongerief nie.
Tc D - Jun 2016
Algehele gradering
Goeie bekostigbare verblyf.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoering, sien u volgende keer weer. Groete uit die Karoo
Theuns E - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en lekker warm.
Tjaard B - Jun 2016
Algehele gradering
Alhoewel waarde vir geld was dit nie 'n oorbly om te onthou of aanbeveel nie.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, die munisipale water is ons enigste bron van water en baie kalkagtig. Ons kook ketels weekliks skoon met spesiale oplossing. Sien u volgende keer weer.
Nicoleen J - Mei 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig met baie spasie.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, sien jul weer in die toekoms.
Don W - Mei 2016
Algehele gradering
Lieflik.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, sien jul weer in die toekoms.
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Grace T - Apr 2016
Algehele gradering
Het heerlik oorgebly en sal weer daar gaan slaap indien nodig.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, sien jul weer in die toekoms.
Dj D - Apr 2016
Algehele gradering
Koue ontvangs.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Ons het bly jul het dit geniet sien jul weer in die Karoo.
Liezl E - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Mervyn T - Mrt 2016
Algehele gradering
Good value for money.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Thanks for the feedback, hope to see you soon.
Ronelle D - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang en ingelig oor die opset.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Baie bly jul het dit geniet, hoop ons sien jul weer.
Aubrey K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Baie bly het die stilte en verblyf geniet.
Gerda H - Mrt 2016
Algehele gradering
Pleasant.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
The braai packs and braai facilities are all advertised on the websites as well, sorry you must have missed it. Have a Great Easter.
Janita J - Feb 2016
Algehele gradering
All you need and more.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Thank you for your stay, hope to see you again.
Harry K - Feb 2016
Algehele gradering
Heerlik, baie rustig en stil.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Bly jul het die verblyf geniet, sien jul weer in die toekoms, Geseënde Paastyd
Riana L - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike aangename verblyf.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
So bly jul het dit geniet, sien jul weer volgende keer.
Saramarie E - Jan 2016
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Jaco E - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Bly jul het lekker gebly, sien jul hopelik volgende keer
Anton R - Jan 2016
Algehele gradering
Was baie aangenaam, kort net lugversorging in familie kamer.
Rika C - Jan 2016
Algehele gradering
Ek en my dogter het heerlik gebly.
Willie F - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Barbara S - Des 2015
Algehele gradering
Rustig, skoon en baie gemaklik.
Garden Corner Guesthouse se terugvoer
Bly jul het die verblyf by ons geniet, sien jul hopelik weer volgende keer
Hannes K - Des 2015
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Jaco E - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Toy W - Des 2015
Algehele gradering
Moes weens ernstige siekte reis kanselleer.
Werner V - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Rob B - Nov 2015
Algehele gradering
Stil en rustig.
Juan B - Sep 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerLeana F - Jun 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Peter M - Apr 2015
Algehele gradering
Ek sal Garden Corner by niemand aanbeveel nie.
Maina S - Apr 2015
Algehele gradering
Definitief nie aan te beveel nie.
Lees meerFj P - Apr 2015
Algehele gradering
Persoonlike kontak kortaf en afsydig.
Riaan V - Apr 2015
Algehele gradering
Tegemoetkomend, vriendelik en gerieflik.
Riaan V - Apr 2015
Algehele gradering
Onderweg na Kaap a.g.v. verhuising. Ons het 'n sleepwa, troeteldiere en 2 voertuie gehad en alles is veilig agter tralies gewees.
Riana E - Mrt 2015
Algehele gradering
Ek het onrustig geslaap.
Lees meerJames T - Mrt 2015
Algehele gradering
Voortreflik!
Magda V - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Linda L - Feb 2015
Algehele gradering
Die dubbelkamer met badkamer en gebruik van volledig toegeruste kombuis was werklik skoon en netjies.
Johannes L - Feb 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer na 'n lang reis.
Amelia B - Des 2014
Algehele gradering
Netjiese, voldoende verblyf.
Craig B - Des 2014
Algehele gradering
Verwelkoming was me t'n glimlag gedoen en inligting oor dorp en omligging was baie behulpsaam.
Korina I - Des 2014
Algehele gradering
Great and comfortable stay!
Bennie M - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker gerus!
Adriaan N - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese oornagverblyf.
Graham K - Des 2014
Algehele gradering
Comfortable overnight stay as family with excellent Karoo lamb braai provided!
Alett C - Nov 2014
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Gustav M - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Ronel D - Okt 2014
Algehele gradering
Ek het baie lekker daar gebly.
Fanie V - Okt 2014
Algehele gradering
Pragtig en baie skoon. Gerieflik en volledig.
Chris C - Okt 2014
Algehele gradering
Skoon, mooi, gerieflik en vriendelike eienaar.
Ronell P - Okt 2014
Algehele gradering
Baie tevrede gewees met verblyf.
Nico V - Sep 2014
Algehele gradering
Stil en hou van die eerlikheid!
Douglas T - Sep 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Danellé V - Aug 2014
Algehele gradering
Oor die algemeen heel aangenaam, sal dit aanbeveel!
William D - Aug 2014
Algehele gradering
Baie goed! Kan dit aanbeveel!
Jacoba V - Aug 2014
Algehele gradering
Die mooiste plek, so na 'n vrou se hart!
Elize S - Aug 2014
Algehele gradering
'n Baie stil omgewing en rustige atmosfeer.
Willem E - Aug 2014
Algehele gradering
Lekke geslaap ... ons was doodmoeg. Die area was doodstil; dit was net wat ons nodig gehad het!
Carin B - Jul 2014
Algehele gradering
Ruim, skoon en gerieflik met vriendelike mense!
Andre N - Mei 2014
Algehele gradering
Baie mooi en skoon!
Marion W - Apr 2014
Algehele gradering
Cold and uninviting unit
Elzette L - Apr 2014
Algehele gradering
Ideaal vir 'n groot groep wat saam reis.
Peet M - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker, stil woonbuurt!
Vic V - Mrt 2014
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Alles was skoon en netjies.
Allen M - Mrt 2014
Algehele gradering
Very nice and clean
Elsie W - Mrt 2014
Algehele gradering
Wonderlik, baie rustig, skoon en sal definitief weer daar oorbly.
Marietjie F - Mrt 2014
Algehele gradering
Rustige verblyf na 'n lang dag op die pad.
Vic V - Mrt 2014
Algehele gradering
Personeel gasvry en vriendelik. Ons het lekker geslaap.
Cobus V - Feb 2014
Algehele gradering
Lekker geslaap, geen geraas.
Johan E - Feb 2014
Algehele gradering
Rustig en net lekker......
Enwee L - Feb 2014
Algehele gradering
Puik!
Marlene L - Jan 2014
Algehele gradering
Baie dankie, Renate, dat jy jou wonderlike ruim huis met ons gedeel het. Absoluut wonderlik.
Lynn-maré V - Jan 2014
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflike verblyf!
James E - Jan 2014
Algehele gradering
Ons kon nie glo dat ons so 'n ongelooflike plek so spotgoedkoop kry nie.
Yvonne D - Jan 2014
Algehele gradering
Lekker oornag!
Eben C - Jan 2014
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Henriette D - Jan 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies, mooi, lugverkoel, stil en gerieflik!
Monique K - Jan 2014
Algehele gradering
'n Lekker gesellige huis wat mooi skoon en netjies is. Vriendelike diens!
Chantelle A - Jan 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Tol S - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker uitgerus na 'n lang reis.
Julie P - Des 2013
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Confidence R - Des 2013
Algehele gradering
The Guest House was very clean and management was welcoming.
Louzane R - Des 2013
Algehele gradering
Renate manages her guest house excellently, we had a pleasant stay.
Charene C - Des 2013
Algehele gradering
Baie veilig en gerieflik!
Rina O - Des 2013
Algehele gradering
Gasvrye en vriendelike ontvangs met stunning verblyf. Skoon en netjies met alle geriewe.
Frenette S - Des 2013
Algehele gradering
Baie vriendelike en gemaklike plek vir oornagverblyf.
Jannie S - Des 2013
Algehele gradering
Ontspanne, rustig en baie stil ...
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brummerstraat 2, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap