Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gert se Huys

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 970 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gert se Huys is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die kusdorpie Dwarskersbos geleë is. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die besige stadslewe.

Dié dubbelverdiepinghuis is smaakvol gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n ruim oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het toegang tot 'n patio met 'n gedeeltelike see-uitsig; hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde kamer het ook 'n dubbelbed en toegang tot die derde badkamer met 'n stort.

Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek waar gaste saam kan sit en maaltye geniet, 'n bank om op te ontspan, 'n platskerm-TV met volledige Premium DStv-kanale, en 'n ingeboude braai-area.

Daar is ook 'n draagbare braaigeriewe om buite te gebruik. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Westestraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 970
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westestraat 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce283d4022130a5c034c77ed0548dfba6af917622b8bbc4699c39c871937a77fd4498bd2bcd6a4cab19d8c05d34128a4ba4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 970 per nag (plek vir 6) 7 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.68729133724 18.241656345394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang