Glenmore Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marizanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jare op LekkeSlaap 2
Opsomming van Resensie
Natasha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Beslis 'n baie lekker oorslaap gastehuis.
Sarah-lee L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker geleë en baie stil area.
Stephanie M - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, groot en sakpas.
Colin L - Okt 2023
Algehele gradering
The area is quiet and the accommodation at Glenmore Guesthouse is secure, clean, and adequate.
Tracy N - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Nelius V - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Amelia M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, gasvry.
Glenmore Guesthouse se terugvoer
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.
Marius F - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Marike N - Jul 2022
Algehele gradering
Ek en my dogter het oorgeslaap vir 'n sportbyeenkoms van haar. Dit was ideaal.
Lorraine S - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon netjiese kamers, waarde vir geld.
Lees meerChristo A - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense. Skoon en netjies!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brebnerweg 47, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom