Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grove Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maartin E
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker gebly, dankie. Baie lekker plek, was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winston K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Puik en uitstekende menseverhoudings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Good stay. Accommodation was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tancredi D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

For us it is a 'must' stop over. The staff and the historical atmosphere are top. I'd define our stay as familiar and relaxed. A safe harbour surrounded by birdsong.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudél Z
1 nag
4.6
Mei 2024

Aangename verblyf. Die gasvrou het hulle eetplek aangebied toe ek laat by die gastehuis aangekom het. Die pryse daar is ook baie billik. Die bed is ook veel groter as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dipuo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

It was so wonderful. Grove Guest House is home away from home. It was very nice. We really had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenda L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Home away from home. Baie, baie dankie aan Trudi en Richard vir jul verwelkoming, gasvryheid, vriendelikheid en liefde. Ons was so tuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rika K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Waarde vir geld, huis weg van jou huis. Wonderlik skoon en gerieflik. Ontbyt liplekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Voel tuis, ma en pa se huis. Goeie geselskap, lekker familie-ontbyt by die tafel. Lekker kuierarea deur die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
1 nag
5.0
Okt 2023

Fantasties. Ons het heerlik gebly, baie lekker geslaap en boonop was die ontbyt uit die boonste rakke. Ons is met ope arms verwelkom deur die gasvrou en het heerlik gekuier saam met familie onder die lapa met uitsig oor die pragtige tuin en blomme. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresestraat 47, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23963447c9595d58d43e6504cdfc096102f94eed277f922b44cacf6f90813d908cbe229a0e2b3598b318ef776ab78efa0b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 47 Therese Street Schweizer-Reneke 2780 Noordwes 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.178326431339 25.325881012754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang