- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R75, Haaspoort Bushcamp Privaat Wildreservaat, Kleinpoort, 6237, Oos-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Haaspoort Bushcamp bied gehalteverblyf in 'n malaria-vrye, privaat natuurreservaat 17 km van Kleinpoort af. Op dié plaas kan jy 'n egte Karoo-ervaring geniet soos jy na die berge staar en die verskeidenheid dier- en plantlewe op die plaas verken.
Verblyf is beskikbaar in 4 privaat grasdak-chalets met 'n uitsig op die berg. Drie van die chalets het slaapplek vir 2 gaste, terwyl een chalet slaapplek het vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die chalets het elk 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe en daar is gemaklike beddens. Twee van die eenhede spog met 'n buitestort. Elke eenheid het 'n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die sjef op die eiendom berei maaltye by die lapa voor. Daar is ook 'n kontantkroeg, 'n swembad met sambrele en sonstoele by die lapa. Gaste het gratis WiFi deur die kamp.
Haaspoort is die die tuiste van 'n verskeidenheid skaars plante, voëlspesies en wild. Gaste kan op selfry-wildritte gaan om verskillende boksoorte, rooikatte en ander diere te sien.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Lindsay Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R75, Haaspoort Bushcamp Privaat Wildreservaat, Kleinpoort, 6237, Oos-Kaap
- Gaste dink Haaspoort Bushcamp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R75, Haaspoort Bushcamp Privaat Wildreservaat, Kleinpoort, 6237, Oos-Kaap