Harderstraat9
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardestraat 9, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Harderstraat9 is in Strandfontein, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat vir kinders geskik is. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het slegs 'n stort, en die tweede badkamer het slegs 'n toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus is.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met uitsigte oor die strand. Daar is ook buitesitplek en braaigeriewe ook op die stoep.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 83
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hardestraat 9, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Louis Rood Strandfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardestraat 9, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom