Heartland Self-catering Accommodation
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutlaan 42, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heartland Self-catering Accommodation bied verblyf in 2 mooi, skoon gaste-eenhede in die rustige dorpie, Kampersrus AH. Die area is in die hartjie van die Laeveld en is ongeveer 25 km vanaf Hoedspruit en 53,5 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpenhek.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: Mustang Kamer en Nguni Kamer. Mustang Kamer is geskik vir 'n paartjie en het 'n koninggrootte-bed en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Nguni Kamer is 'n gesinseenheid en het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof en mikrogolf toegerus is.
Die plaas het gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Die gasteplaas is die ideale basis vanwaar gaste dagreise na die area se besienswaardighede kan beplan met mooi uitsigte op die Mariepskopberg.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Claron Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Boekenhoutlaan 42, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Gaste dink Heartland Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kampersrus AH Kruger tot Canyons Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhoutlaan 42, Kampersrus AH, 1371, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom