Heldersig
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alan Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 83
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Henk J - Mrt 2024
Algehele gradering
Oop en rustig net wat ons wou hê.
Marietjie D - Nov 2023
Algehele gradering
Het dit terdeë geniet by Heldersig.
Louis V - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing loacation. Home away from home.
Melanie G - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflike huis. Baie gerieflik. Fantastiese ligging. Baie lekker gebly.
Charl V - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging en uitsig.
Peter W - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Heldersig se terugvoer
Thank you Peter. We look forward to you visiting again one of these days. Safe travels. Alan
Amanda D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjies. Sal beslis weer soontoe gaan.
Nadia S - Sep 2022
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Fj (kobus) D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Gerieflik. Goeie see-ervaring.
Mari B - Jun 2021
Algehele gradering
Perfek geleë, baie skoon en als wat jy nodig het. Lekkerste beddens.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bamboesstraat, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap