Hemels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Kobus S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Hemels se terugvoer
Beste Kobus
Baie dankie dat jy by ons gekampeer het! Dit was so lekker om jou te ontmoet en dankie vir al jou foto’s!
Hemelse groete
Sophia
Arno V - Des 2023
Algehele gradering
Still baie still.
Hemels se terugvoer
Beste Arno
Dankie dat julle by ons gekamp het. Dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd weer welkom.
Hemelse Groete
Sophia
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km vanaf die R63, Eloffskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom