Hemels
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km vanaf die R63, Eloffskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hemels bied kampverblyf op 'n plaas 21 km vanaf Murraysburg en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n egte kampervaring.
Hierdie eiendom bied 5 kampeerplekke wat elk geskik is vir 2 gaste. Daar is nie ablusiegeriewe of lopende water nie, maar vars boorgatwater word in kanne voorsien.
Hierdie is nie gewone kampverblyf nie en gaste kan die reuk van reën in die Karoo geniet en kyk hoe die dassies in die son bak en die otters in die rivier baljaar.
Kenmerke
Geriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 32
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- 5 km vanaf die R63, Eloffskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Hemels het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drie Susters Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 km vanaf die R63, Eloffskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom