Hilton Farmhouse on the Rocks
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yzervarkensfontein, Gouritsrivier, 1893, Wes-Kaap
- Vanaf R7 900 per nag (plek vir 18)
Beskrywing
Hilton Farmhouse on the Rocks is op 'n plaas reg teen die strand, sowat 33 km vanaf Stilbaai geleë. Dit is vakansiehuis met slaapplek vir 18 en 'n lekker rustige atmosfeer wat dit die ideale verblyf vir 'n groot groep vriende of gesin maak.
Die huis het 6 en suite-slaapkamers en 'n ruim oopplan-kombuis en leefarea. Daar is 3 slaapkamers elk met 'n dubbelbed, 2 kamers elk met 'n koningingrootte-bed en 'n kamer met 2 enkelbeddens en 2 driewkartbeddens. Die huis het 2 groot onthaalareas met ingeboude braaigeriewe binne en buite. Daar is ook 'n pizza-oond, tafeltennisblad en 'n pooltafel.
Die kombuis het 3 yskaste en 'n gasstoof. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 12. Die huis spog met 'n houtdek en plonspoel waar gaste die see-uitsigte kan geniet.
Die personeel wat op die perseel woon, help om die huis skoon te hou deur onder andere skottelgoed en vloere te was.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Yzervarkensfontein, Gouritsrivier, 1893, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilton Farmhouse on the Rocks het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groot Yzervarkensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yzervarkensfontein, Gouritsrivier, 1893, Wes-Kaap