Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on Morninghill

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rolf K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Neat, clean and in a safe area. The host was very accommodating and friendly. Unit was neat, clean and in a safe area. Everything that we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Absolutely fantastic. Huis is binne 'n geboomde / veiligheidswoonbuurt, 'n veilige area - kinders het tot laat buite gespeel. 500 meter vanaf East Gate, dit was so gemaklik om by die winkels uit te kom. Extremely friendly staff! Skoon, baie netjies en alles wat 'n gesin benodig vir 'n paar dae se akkommodasie. Gemaklike leefarea. Volle DSTV - perfek met die Wêreldbeker wat tans aan die gang is. Gavin - baie dankie vir alles, ons het 'n plek in Jhb wanneer ons weer in daardie area is. Waarde vir geld. Gemaklik. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui H
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2023

Good Rooms are much smaller than they appear in the photos. No milk was provided in the rooms. No water when it is loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrik B
1 nag
5.0
Jan 2022

Gerieflik en goed geleë. Uitstekende ligging, veilig en gerieflik. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2018

Ruim, skoon, wonderlike bed! Ons was ná 'n uitputtende dag warm verwelkom deur Gavin wat ons deur ons deur die akkommodasie geneem het en seker gemaak het dat ons alles het wat nodig is. Ons kon ontspan op die ballon en daarna met 'n groot TV met 'n vol DStv en 'n hemelse bed wat 'n fantastiese nagrus verseker het. Ons motor was veilig toegesluit. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2018

Lovely overnight stay. It’s a lovely place had a good time. The cottage had all the essentials.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar tuisgaan. Die plek is baie netjies, veilig en het 'n puik ligging. Die personeel en eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag. Kan ook aanbeveel vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2017

Enjoyed our stay, Gavin friendly and helpful, however more attention could be given to detail, curtains dirty. It was a great place to stay. Location was just where we needed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R765
R765 R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R765
R765 R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vernon-weg 10, Morninghill, Johannesburg, 2094, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtkd8j871gGGg71OUICjLR8k2Y1G45ZSghPJdfnOJLez4LJ8nHp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R765 nouVanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 10 Vernon Road Morninghill 2094 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.175494786173 28.115223240545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang