Ice Cream Days
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Elda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 31
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Anne-rose M - Feb 2024
Algehele gradering
We had a very pleasant stay with. All needs met. Will come back anytime.
Elmarie P - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker kuierhuis in Stilbaai.
Lees meerIce Cream Days se terugvoer
Baie dankie vir jul baie positiewe en volledige terugvoer, en vir die 5-ster gaste wat jul is en waarde wat jul toevoeg waar jul tuisgaan. Jul is altyd welkom terug by enige van ons wonings. Dit beteken vir ons baie om te hoor dat gaste dit geniet en waardeer wat vir hul aangebied word.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tornynstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom