Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingwe Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 3, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R699 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ingwe Guesthouse skuil langs 'n park in Mbombela (Nelspruit) met 'n pragtige uitsig oor die omliggende bos. Met 'n warm klimaat regdeur die jaar is Ingwe 'n fantastiese vakansiebestemming ongeag die seisoen.

Ingwe bied verskillende gastekamers. Al die kamers het lugversorging en 32 duim-televisies met Oopuitsig-TV. Geriewe sluit 'n lapa met 'n braai-area en 'n swembad met 'n sondek in. 'n Oop braai by die swembad kan gratis gebruik word. Daar is veilige parkeerplek binne die perseel met afstandbeheerde veiligheidshekke en elektriese heining. 'n Enorme rots van 2500 vierkante meter aan die agterkant van die gastehuis bied 'n uitsig oor die hele dorp en is 'n wonderlike plek vir 'n piekniek.

Die gastehuis is stapafstand van 12 verskillende restaurante af geleë. Dit is 1 km vanaf Medi Clinic en 500 m vanaf die Rob Ferreira Hospitaal. 'n Groot winkelsentrum met 'n casino en fliekteaters is naby geleë.

Innibos-fees, wat elke Julie 800 m gehou word, botaniese tuine 4 km, Mbombela-sokkerstadion 5 km, en die Sudwala-grotte en dinosouruspark 35 km. Ongeveer 11 watervalle kan binne maklike ryafstand besoek word. Roetes kan vir jou dagritte beplan word. Hierdie besienswaardighede is minder as 60 km van die gastehuis af en bied pragtige woude en uitsigte, veral vanaf God's Window, Bourke's Luck Potholes, die Three Rondavels, en Mac Mac-waterval.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Natasha B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker ruatig. Ons het dit vreeslik baie geniet en was baie rustig.
Mrt 2024
Helga S
Saam met vriende
5.0
Gerieflike kamers wat naby aan Mombela Staduim is. Die verblyf het voldoen aan ons vereistes. Ons sal beslis weer daar oorslaap volgende jaar met die ...
Sien meer
Nov 2023
Rudi P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n amazing blyplek. Wow! Wat 'n lekker rustige "homey" omgewing.
Sep 2023
Guillaume Jacobus O
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag stop oppad Kruger Wildtuin toe. Goeie waarde vir geld. Dadelik tuis gevoel en lekker gesels met Andre. Die eenheid was netjies en skoon. Die ro...
Sien meer
Sep 2023
Kobus N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike blyplek met 'n fantastiese atmosfeer. Andre is 'n wonderlike mens. Lekker geselskap en hy maak die lekkerste avokadopeer smoothies. Baie ru...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Louwstraat 3, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Ingwe Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwstraat 3, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0MmZiZjI1LTMzNjAtNGM2Yy1hYjI4LWNlYjE4Yjk2ZThmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 3 Louw Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.484505617997 30.970697700977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang