Ingwe Holiday Home
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kranspoortrylaan 542, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Ingwe Holiday Home is 'n selfsorg-chalet met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel op 'n Eco Wildlife-landgoed in Kranspoort, op die grens van Mpumalanga en Limpopo, geleë is. Dié chalet is die ideale verblyf vir avontuur en ontspanning.
Dié eenheid bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamers het glas-skuifdeure wat na 'n stoep lei.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot 'n boma met braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Hierdie verblyf is naby Loskopdam en Loskopvallei, waar daar vrylopende wild, visvangplekke, 4x4-roetes, voetslaanroetes en 'n gholfbaan is.
Slaapplek
’n Bespreking by Ingwe Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Kranspoortrylaan 542, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
- Gaste dink Ingwe Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kranspoort Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kranspoortrylaan 542, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom