Olive's Nest
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchor-laan 23A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Olive's Nest bied gerieflike oornagverblyf met 'n pragtige uitsig oor die Bergrivier in Port Owen, Velddrif. Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie of enkelreisiger wees wat graag van die stadsgewoel wil ontsnap.
Daar is 2 aparte slaapkamers wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Die kamer het skuifdeure wat lei na 'n stoep. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Anchor-laan 23A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchor-laan 23A, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap