Jackal Cry River View Tent
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jackal Cry River View Tent is in die rustige area Skeerpoort geleë. Dit is 'n bekoorlike glanskamp-toevlugsoord met selfsorggeriewe. Die strategiese ligging bied toegang tot die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris wat in avontuurlike gaste se smaak sal val. Die tent is ideaal vir paartjies wat die omgewing wil verken, trougaste of selfs gaste wat net op soek is na 'n rustige en verfrissende wegbreek.
Die tent het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Gaste maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak. Die tent het ook 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie en etenstafel met 2 stoele.
Die tent is gerieflik na aan die Magaliesrivier en hierdie area bied talle geleenthede vir fietsry, stap, draf, voëlkyk of verkenningstogte van die prentjiemooi omgewing. Motorfietsryers kan ook die verskeie paadjies platry en die aantal besienswaardighede in die omgewing verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Jackal Cry River View Tent sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Andreas Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 17
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Erfdeel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Gaste dink Jackal Cry River View Tent het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Wieg van die Mensdom Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Noordwes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 91 Remhoogte Plaas, Skeerpoort, 0232, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom