Jedidja B & B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Sharon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Beautiful garden, warm host and our dog warmly welcomed.
Hannes R - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend ontvang in uitmuntende plek.
Jedidja B & B se terugvoer
Hannes,
Baie dankie dat jy by ons tuis gegaan het.
Groete
Wille Botha
Faan P - Jan 2024
Algehele gradering
Sal dit beslis weer in die toekoms as oornagverblyf gebruik. Alles is baie netjies.
Jedidja B & B se terugvoer
Faan, dit was beslis 'n groot voorreg om julle te kon huisves, baie dankie. Altyd welkom. Groete, Willie.
Marlena V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met mooiste tuin.
Dalien V - Des 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies, gerieflik, baie rustig.
Jedidja B & B se terugvoer
Dalien.
Dankie dat jy hier oorgeslaap het.
Bly dat die hond die vriendelikste is met goeie maniere.
Ek self het my voorgeneem om beter as die hond te vaar in 2024.
Mooi jaar.
Groete, Willem.
Hjc D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gasvryheid gewees.
Dalien V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was n heerlike luukse verblyf. Ons gasheer het ons persoonlik verwelkom en het die volgende oggend saam met sy personeel ontbyt voorberei.
Piet N - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en lekker gebly.
Filia J - Nov 2019
Algehele gradering
Jedidja is gasvry.
Miemie P - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig, idilliese tuin, gemaklik en keurig met besonderse, oorspronklike skilderye teen die muur en hulpvaardige en vriendelike gasheer en -vrou.
Jedidja B & B se terugvoer
Goeie dag Miemie,
Baie dankie vir julle terugvoer, was besonders om julle te leer ken,
Vriendelike groete
Sanei
Eunice V - Mei 2019
Algehele gradering
Wat jy lees is nie wat jy kry nie.
Jedidja B & B se terugvoer
Beste Eunice,
Dankie vir die terugvoer.
Ek het 'n ruk terug by 'n gastehuis deur LekkerSlaap bespreek en die gasvrou het vir ons inligting per SMS gestuur voor ons aankoms. Sal dit in die toekoms so doen dan kan daar nie misverstande wees ons nie by die gastehuis is nie.
Ons help studente deurdat hulle waarneem as ons weggaan. Ons ken en vertrou hulle en dit is jammer dat julle na Sebabatso verwys het as 'n 'huisbediende'.
Julle was baie gelukkig met die kamer waarna ons jul opgradeer het sonder ekstra koste.
Ek sal op die advertensie noem dat die 'n DStv pakket is sonder KYKNET.
Ons waardeer terugvoer om ons dienste te verbeter. Jammer vir die ongelukkigheid en dat ons nie daar was om julle te ontvang nie. Die aanbod staan vir gratis kamer indien julle weer wil bepreek.
Vriendelike groete,
Sanei
Johann V - Mei 2018
Algehele gradering
Keurig, kwaliteit, privaat, sentraal, maklik om te vind.
Jedidja B & B se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Waardeer baie.
Groete
Sanei
Marietha S - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike rustigheid.
Hardus B - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en ongelooflike mense!
Jedidja B & B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit. Kom gerus weer.
Groete
Antje
Daleen M - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik. Baie rustige omgewing met 'n pragtige tuin.
Jedidja B & B se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer die tyd afgeknyp om kommentaar te lewer.
Ons hoop om julle weer te akkommodeer.
Groete
Antje
Lizette R - Des 2016
Algehele gradering
Groot teleurstelling.
Jedidja B & B se terugvoer
Baie jammer vir jul ongerief, die Ivy kamer is ons goedkoopste omdat dit die enigste kamer is wat nie lugversorging het nie. Ons is bereid om vir jul 'n geskenkbewys te gee.
Besef ook asseblief dat dit uitsonderlik warm was, die kamer word die jaar opgradeer en ons neem kennis van julle terugvoering.
Baie dankie
Sanei
Nelda-mari P - Sep 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Hester Z - Jul 2016
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik.
Duane M - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Jan M - Feb 2016
Algehele gradering
Ondanks de verbouwing van de keuken is alles goed gekomen
Francois V - Jan 2016
Algehele gradering
Het aan verwagtinge voldoen.
Jedidja B & B se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Laat dit verder goed gaan en kom kuier gerus weer.
Groete,
Willie en Sanei
Anthony C - Des 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf by gasvrye mense.
Jedidja B & B se terugvoer
Baie dankie Anthony, ons gesprekke met ontbyt was baie sinvol. Altyd 'n voorreg om spesiale mense soos julle te ontmoet.
Zanet K - Okt 2015
Algehele gradering
Rustige, privaat verblyf met wonderlike gasheer en -vrou.
Jedidja B & B se terugvoer
So baie dankie vir die terugvoer.
Liefde,
Sanei
Liana P - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelike mense en pragtige omgewing.
Reinette V - Jul 2014
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid!
Jedidja B & B se terugvoer
Beste Liana,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete,
Sanei - Jedidja
Dewet D - Mrt 2014
Algehele gradering
Totaal tevrede!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Innes-laan 2A, Waverly, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom