Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

John and Noleen's Place

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Chipo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir John and Noleen's Place
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Marius B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Baie oulik en privaat. Kamers is klein maar baie gemaklik en slaap baie lekker. Eienaar bly in kontak en is baie vriendelik. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Janine G

Unpleasant and will not recommend.

The place is unpleasant. The bedding has stains and the towels were not clean. The bathroom stank and wasn't cleaned properly. There is a multiplug in the lounge overheating, and a damaged plug without a cover in use in the bedroom. There are no cupboards or mirrors. The lights are not working in one of the bedrooms. It is unhygienic as all crockery, cutlery, and glassware is left uncovered on a counter or on a low cupboard without doors. The blue sleeper couch is absolutely disgusting, filthy, and full of stains. The furniture is worn, and the pool is missing tiles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Thank you for the review, Janine. We regret the discomfort you experienced during your stay. Although we strive to meet the basic standards at all times, some aspects might have been overlooked. Concerning the bedding, we only have white bedding which is changed and washed regularly. We will conduct another inspection to ensure your complaint is addressed. As for the mirrors, there are three mirrors in the place: two in the downstairs bedrooms and one in the upstairs bedroom. This might have been overlooked. We display the contents of our kitchen and allow guests to make decisions accordingly. Also, we enquire Field Security for the protection of our guests, providing a remote control with a panic button and alarm for use during your stay. There was an issue with your vehicle, for which we extended the check-out time to ensure your comfort at our establishment. Above all, we are grateful that your concerns were raised and they will certainly be addressed. We hope to accommodate you in the future. Best Regards.

John and Noleen's Place
Nadene E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

We were well rested, had lovely braais, enjoyed the pool, and we had everything.

What a lovely stay. The manager is amazing. She is customer-focused and even offered us free cleaning services as we stayed for a prolonged period. She also made her washing facilities available to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neels B
Gesin met klein kinders

Was adequate.

There was a bad smell, swimming pool was empty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Thank you for your review, Neels. Please note that during the week of your booking, we experienced non-stop rain, receiving over 100mm, which is why the splash pool was empty. The unwanted smell might have been a result of the incessant rains, making it challenging to leave the windows open for sufficient ventilation. We will address these concerns going forward. Above all, thank you for your support.

John and Noleen's Place
Everald D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Everald D
Gesin met tieners

Baie lekker plek, baie privaat. Sal in die toekoms weer daar wil bespreek.

Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was for one night. Very nice.

Very nice stay for one night. Clean linen and towels with a lovely bed. Candles available during loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian M
Saam met vriende

Peaceful place.

We enjoyed the stay, we had lots of visitors, including kudu, impala, warthogs, zebras, and giraffes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peet V
Saam met vriende

Gesellig tussen die bome.

Ons het lekker gekuier by John en Noleen. Die opsigter was vriendelik genoeg om ons so 1½ uur toegang te gee. Dit was baie welkom. Daar is egter so paar goedjies wat uitgewys kan word. Ons het geboek vir 7 volwassenes. Die uitleg van die huis is egter nie geskik hiervoor nie. Ons het wel geweet dat 1 bed 'n slaapbank is voor ons gegaan het. Die sitkamer deel is egter so klein dat dit die slaapbank onprakties maak. Die 2 badkamers is bitter klein, soveel so dat mens sukkel om met gemak daar binne te beweeg. Kombuisware is alles daar, maar so klein bietjie aandag sal nie skade doen nie. Plastiek wynglase wat almal al dof gewas is, geen skuurder vir potte, geen braairoosterborsel - is alles klein goedjies wat vinnig uit gesorteer kan word. Ons het die gevoel gekry dat die plek net as 'n inkomste bedryf word sonder enige passie. Ek en my vrou het in die houthuis bo die parkering gebly. Baie lekker kamer. Geen klagtes hier gewees nie. Alles en alles het ons baie lekker gekuier en kon rondom die paar klein haakplekke werk. Lekker naby die rivier so ons kon sommer daarheen stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Thank you for your support and we noticed you encountered a few minor challenges which caused some irritation during your stay and you would like us to address. We heard you and we will address all that soon. Thank you once again for supporting our business and we hope to host you in future. Regards. John and Noleen

John and Noleen's Place
Michelle V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V
Saam met vriende

Too closed off, no animals can be viewed from the property.

Place is well-maintained but totally enclosed, no wildlife can be seen. Cleaner, which we paid extra for, needs a crash course on housekeeping. Needs extra candles or battery lights for load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Thank you for acknowledging that the place is well maintained and the challenge was no wild animals passing by. On that note kindly note that the park was full of guests and feeding of animals elsewhere was high. If animals are not fed they simply favor those areas where guests feed them with animal feed. With regards to the cleaner your recommendations are acknowledged. Load shedding is every one living nightmare. We did provide an extra gas stove off the grid to make your stay manageable under load shedding. In future we will add rechargeable lighting as recommended. It is important to kindly note that we did enquire if everything was okay, however, no complain was raised at the time of which we could have addressed. We hope to host you in future.

John and Noleen's Place
Kate S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kate S
Gesin met klein kinders

A lovely, clean place, well-stocked with everything you need. Owners phoned to check in and send loadshedding times so we could prepare. Reed fencing around the stoep was perhaps a bit high for animal viewing but other than that, we had such a lovely stay.

Had a great time at this house. Clean, well-stocked and owners/agent checking in. Would happily recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben H

Lekker.

Plek is baie donker en badkamers is baie klein en ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Very pleasant.

Nice and quiet and close to shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bekkie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bekkie N

Dit was 'n wonderlike ervaring met rustigheid en net die geluide van die natuur om jou. Super netjies en Fikile wat vir ons skoongemaak het was absoluut fantasties.

Ons het die kuier vreeslik geniet en lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier dankie. Als wat ons benodig het was in die huis. Die loft cabin is ook 'n baie netjiese kamer.

Fekile was baie behulpsaam. Wat ek dalk kan aanbeveel is dalk 'n paar los stoele wat maklik rondgeskuif kan word - die bankies by die braai is baie ongemaklik. Anders as dit het ons baie lekker gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Gesin met klein kinders

My best best holidays in the last 3 years and my family enjoyed it even more.

The place is wonderful. Very relaxed and a good environment to wind down. A place where human species and nature mingle well. I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Wow, it's just good to hear positive feedback, especially after pandemic economic lockdowns. We are really doing our best to keep our guests happy. Thank you for sharing your experience.
Regards,
John and Noleen

John and Noleen's Place
Shaneen K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shaneen K

Was teleurgesteld.

Alhoewel dit 'n plek met hope potensiaal is, is dit baie verwaarloos en kort baie aandag. Ons was daar as 'n familie vir my pa se verjaardag en hy is 'n groot rugby ondersteuner en dit was toetsrugby - Springbokke teen die Ierse Leeus, die plek word duidelik geadverteer met DStv Premium-pakket, dit is egter die teendeel, dis die DSTV Compact-pakket, wat natuurlik 'n groot teleurstelling was. In die huis self is die twee badkamers geweldig beknop en die storte is 'n probleem met warm water. Van die gordyne in die kamer het sommer los gehang agter die bed, was nie ingehaak bo nie en dit het baie slordig gelyk, die kas binne se een rak is gebreek. Die kamer bo aan die buitekant is pragtig en die bad baie mooi, maar die toilet sitplek is stukkend, die brandblusser daarbo was in die rooi en sou nie werk as mens dit sou nodig kry nie - wat 'n probleem kan wees aangesien dit 'n houtkamer is. Die buite stel tafel en stoele is oud en die kussings op die bankies is stukkend en lyk net onaangenaam. Ek is baie teleurgesteld in die plek, het regtig meer verwag vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Good Day
Thank you for the review and we strongly cherish reviews as they facilitate improvement to our establishment. In light of that we wish to address your discomfort as follows
1. The profile on Travelground specifically mentioned Dstv as compact package not premium. Upon checking lekker slap we found out that the information was not updated which we apologize. However it is important and fair that I mention that when you complained about it we offered to upgrade the package to your need during your stay and you REJECTED the offer and preferred to go to nearest restaurant which is five minutes away from our establishment. This gesture was in line with our customer service and ensuring your comfort was considered at all times. Furthermore, We even advised you that we had a Helper on site should you wish to utilize her services. That is the furthest we could provide to you our guest during your stay.
2. With regards to the hot water system we live in the Bush and we use gas geysers and every room has its own geyser. The geysers has timers and you can repeat the process multiple times to your satisfaction when bathing. In future we will look into maybe installing electric geysers but for now the gas geyser was recommended.
3. The toilet lid was broken by the guest who left the day you checked in and the plumber has since fixed the problem. Because of covid there are very few maintenence people on site.
4. Fire extinguisher is due for service this week Thursday and thanks for highlighting that up. In future we will display all the information on the wall.
5. The cushions we put on outside bench was for guests comfort so we thought was an extra mile especially for women and we have removed them after your complaint. Having addressed all your complaint,
We hope to host you in future.
Regards
John and Noleen

John and Noleen's Place
Jan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V
Saam met vriende

Slaapkamers is baie beknop. Badkamers is te klein. Storte funksioneer nie goed nie.

Bediende is uitstekend maar die huis voldoen nie aan my verwagting nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Good Day Johannes V

Thank you first and foremost for your overall review of our establishment. We are also glad that most of the categories you scored, you scored us well except for the shower in the room you used. Kindly note that we live in the bush and we use gas as our form of energy. Each bathroom has its own geyser with a 12l capacity which is estimated to be enough to shower. However should there be a need for a repeat circle the geyser allows that to happen to the guest satisfaction. Your complaint is noted and we do have other rooms with bigger shower and bath tub and a king size bed, we hope to accommodate you in that room in future.
Regards
John and Noleen

John and Noleen's Place
Charlene U - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene U
Saam met vriende

Lekkerste Marloth Akkommodasie!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Skoon, netjies, pragtig en cozy. Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesedi M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesedi M

Breathtaking place.

Amazing place and an amazing host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Thank you. We are glad you enjoyed the place.

John and Noleen's Place
Arend C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arend C
Gesin met klein kinders

Lekker plek vir 'n kort tydjie in die bos.

Vol toegeruste plek met fantastiese kuier-area. Baie naby aan die Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin. Ons dogtertjie was mal oor die diere wat naby die huis verby beweeg en die waterpark wat 5 minute weg is. Die slaapkamers wat weg van mekaar af is was bietjie onprakties vir ons as gesin en die plastiekglase gee ook nie die regte atmosfeer vir 'n drankie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Good day Arend,

We are glad you enjoyed our little paradise in the woods. As we get different visitors with children most of them recommended plastic glasses and we heard them. We note your concern in future we will ensure proper glasses are supplied as well. See you again soon.
Regards
John and Noleen

John and Noleen's Place
Stephnie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie V

Dit was fantasties! Sal weer gaan.

Baie skoon netjies en die huis het alles wat jy nodig het. Die splash pool was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

We really appreciate the joy you felt at John and Noleen’s place. We continue to give our guests the best service at all times. Please come again.

John and Noleen's Place
Juanita O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita O
Gesin met tieners

Teleurstelling.

Die eienaars was baie vriendelik en het dadeik gehelp met die dinge waarmee ons nie gelukkig was nie. Die grootste teleurstelling was dat op die advertensie sê dit dat mens diere kan sien wat water kom drink by die watergat vanaf die dek (uitkykdek) maar jy kan niks sien nie, al waaraan jy vaskyk is bome. Dit is die grootste rede hoekom ons die plek bespreek het so dit was 'n groot teleurstelling om absoluut niks te kon sien nie. Die ander probleem was die stort in albei kamers, die geyser is baie klein en die water is net warm vir 'n minuut of twee daarna word die water yskoud dan moet jy weer 'n paar minute wag vir die water om warm te word. Die laaste probleem was die swembadjie, daar was niks in die swembad om die water bietjie te sirkuleer nie, so dis die heeltyd net stilstaande water gewees, ons was te bang om te swem want ons was nie seker hoe lank die water al so staan nie. Ek sal ook voorstel dat hulle 'n lig by die braaier sit want ons moes 'n flitslig gebruik het as ons wil braai, die lig wat wel buite was, was 'n sensorlig wat net vir 'n paar minute aanbly, ons moes maar kort-kort voor die lig gaan staan het sodat die lig kan aangaan. Ons het eintlik een dag voor die tyd teruggery huis toe omrede ons nie die bly plek baie geniet het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Thank you for highlighting your concerns encountered during your stay. All the concerns are being addressed, the geyser has been upgraded, the splash pool water circulatory is in place and the website was updated accordingly.
Thank you once again for raising these concerns, as they will help us to continue improving our business.
We would like to continue accommodating you and your family again, if ever you decide to visit Marloth park.
With kind regards,
John and Noleen's place

John and Noleen's Place
Mia S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Verblyf was lekker, die chalet het alles wat 'n persoon nodig het - geen tekortkominge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

John and Noleen's Place se terugvoer

Thank you so much for your view of our small paradise, we very much appreciate it. It has been a sincere pleasure to accommodate guests like you, and we look forward to your next visit and hope to accommodate you in the near future.

John and Noleen's Place
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 320
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sparrow-weg 612, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfklrwkgOai3jUTn2VHfYHwQPcuuuOE0Ru4tehG8BRl77jPOR2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag (plek vir 7) 24 5 1 5 612 Sparrow Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.367923034957 31.761964419643
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem