Kamas Plaas
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamas-plaas, Garies, Namakwaland, 8220, Noord-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kamas Plaas is tussen Bitterfontein en Garies, in die hartjie van die Namakwaland geleë. Die huis is ideaal vir 'n rustige en gerieflike wegbreek vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n groot etenstafel met genoeg sitplek. Verder is daar 'n binne- en buitebraai met 'n sitarea. WiFi en satelliet-internet is beskikbaar.
Die plaas spog met 'n groot verskeidenheid plantspesies en daar is verskeie staproetes om die plaas te verken. Kom geniet die privaatheid, uitstekende uitsigte, asemrowende sonsondergange en besonderse sterrehemel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kamas-plaas, Garies, Namakwaland, 8220, Noord-Kaap
- Gaste dink Kamas Plaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamas-plaas, Garies, Namakwaland, 8220, Noord-Kaap