Karoo 62 Escape
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Karoo 62 Escape bied selfsorgverblyf in 'n prentjiemooi natuurreservaat op die bekende Roete 62 in die Klein-Karoo. Dit is die ideale bestemming vir gesinne of 'n groep vriende. Karoo 62 Escape bied 'n unieke ervaring aan gaste tussen die plantegroei van hierdie semi-woestynarea en die berge van die Karoovallei.
Verblyf word aangebied in 4 losstaande chalets of 'n luukse bos-lodge. Twee van die chalets het elk 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die ander 2 chalets het elk slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die bos-lodge is ideaal vir groter groepe en bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers.
Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis waar gaste heerlike maaltye kan voorberei. Gratis WiFi is net vir die chalets beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo 62 Escape het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Ladismith, 6655, Wes-Kaap