Karoo Retreat Gastehuis
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karoo Retreat Gastehuis bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in Oudtshoorn. Dit bied die ideale basis om aktiwiteite en besienswaardighede in die area te verken.
Hierdie gastehuis bied 6 Luukse Villas, 2 Standaard Dubbelkamers, 5 Gerieflike Gesinseenhede en 'n Tweeslaapkamer-gesinseenheid. Die Luukse Villas bied slaapplek aan 4 gaste, die Standaard Dubbelkamers bied slaapplek aan 2 gaste, die Gerieflike Gesinseenhede bied slaapplek aan 3 gaste en die Tweeslaapkamer-gesinseenheid bied slaapplek aan 5 gaste.
Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed koninggrootte-bed of enkelbeddens. Elke eenheid het sy eie badkamergeriewe met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die Tweeslaapkamer-gesinseenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof en oond toegerus is. Die ander eenhede het 'n kombuisie of koffiestasie met 'n mikrogolf en yskassie. Al die eenhede, behalwe die standaarddubbelkamer, het lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die perseel se gemeenskaplike swembad en boma-area met ingeboude sitplek en 'n vuurput. Die gastehuis het 'n eetarea met lugversorging waar gaste maaltye kan geniet. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike Jacuzzi, wasgoeddienste en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
D.H.B Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Karoo Retreat Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Karoo-straat 41, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom