Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Opsoek Plaas ongeveer 10 km vanaf Zoar. Dit is ideaal vir 'n intieme wegbreek vir 'n klein gesin of groep vriende op soek na rus en vrede in 'n stil omgewing.
Die knus kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders en dit beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n spabad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het 'n slaapbank wat slegs vir 2 kinders geskik is, 'n enkelbed, 'n koffietafel en 'n kaggel.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die vallei en berge. Gaste kan al fresco-maaltye op die stoep nuttig of net lekker om die braaivleisvuur by die ingeboude braaigeriewe kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jorg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap