Klein Paradijs Country Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jare op LekkeSlaap 3
Opsomming van Resensie
Anton K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik, skoon en netjies.
Colin P - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful, close to sea and mountain.
Louise W - Des 2022
Algehele gradering
Lekker sentraal geleë en dus binne kort afstand van ander kusdorpies.
Izelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Klein Paradijs Country Retreat se terugvoer
Thank you for you review Izelle. Hope we see you soon again.
Regards,
Michael
Andri D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was beslis 'n klein naweek paradys.
Marisha S - Feb 2022
Algehele gradering
Naweek saam eggenoot en hondekind.
Klein Paradijs Country Retreat se terugvoer
Hi Marisha,
Thank you for your Rating.
We hope to see you both again with your 4 legged friend on our farm
Have a lovely Day
Michael and Susanne
Nico C - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, nonnetjies uile wat daar broei was 'n bonus. Met aankoms 8 eiers en Kersfeeskoekies by aankoms ontvang wat nogal 'n "special" verwelkoming was.
Johnny M - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic place to have a great rest.
Rohan K - Des 2021
Algehele gradering
Great location in Overberg.
Johnny M - Nov 2021
Algehele gradering
We had a great time at Klein Paradijs and surrounding area.
Lurene K - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in stilte en vrede saam met familie.
Barry T - Mrt 2021
Algehele gradering
Clean, friendly, everything as it should be.
Bea B - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike, afgesonderde wegbreek.
Klein Paradijs Country Retreat se terugvoer
Thanks Etienne for your kind review. We hope to see you again soon. We've had some good rain lately and everything is starting to look greener again. Stay well. Susanne and Michael
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 20 km vanaf Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom