Kleine Nessie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rhoda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Heloise V - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasmagories.
Peppie D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie rustig en 'n veilige verblyf.
Petro G - Apr 2024
Algehele gradering
Was skoon, veilig en Rhoda baie behulpsaam.
Petro G - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Peppie D - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf.
Elle E - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable & cozy.
Lees meerEllen P - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklike en veilige plek.
Daniel D - Des 2023
Algehele gradering
Uiters goeie diens en baie netjiese plek.
Annette C - Des 2023
Algehele gradering
Aangename, goed toegeruste verblyf.
Rudi T - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties, was perfek vir ons doeleinde.
Chrizelle K - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon met alles wat nodig is.
Kleine Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering Chrizelle. Julle is top gaste wat die eenheid so bitter netjies agterlaat. Julle is altyd welkom!
Tania M - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
Danie C - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies. Baie goed toegerus. Stil omgewing.
Demari P - Apr 2023
Algehele gradering
Bitterlik netjies, waarde vir geld.
Danny W - Des 2022
Algehele gradering
Great little place to stay.
S C - Des 2022
Algehele gradering
Oorbly-kuier vir 'n troue.
Chrizelle K - Okt 2022
Algehele gradering
Die plekkie is baie gerieflik, netjies en skoon.
Margo V - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay.
Kleine Nessie se terugvoer
Dear Margo
Thank you so much for the wonderful review and valuable feedback. We will make sure to refill those containers on time. It was great having you and Ben back for a visit.
Hope to see you soon!
Kind regards
Kleine Nessie team
Ronel V - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was regtig 'n baie lekker slaap daai. Ons het dit goed gevind. Naby ons roete, sonder fieterjasies.
Kleine Nessie se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was so lekker om julle groep te ontmoet en by ons plekkie te kon huisves en waardeer ons die netjiese agterlaat van die eenheid. Julle doen sulke belangrike werk ten bate van die kultuur van rieldans, baie sterkte vorentoe.
Ismael H - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing, baie lekker om te ontspan.
Kleine Nessie se terugvoer
Beste Ismael
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Dit was 'n absolute plesier om julle by ons plekkie te kon huisves. Ons waardeer die ondersteuning en sien uit na die volgende besoek.
Mooi wense!
Kleine Nessie span
Jeanine L - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Isabel W - Feb 2022
Algehele gradering
Prakties, pynlik netjies en gerieflik.
Charlotte D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie bekostigbare en gerieflike verblyf.
Rina U - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon, ten volle toegerus.
Drienie V - Nov 2021
Algehele gradering
Puik.
Mellissa G - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige mees ontspanne omgewing, dit was heerlik!
Marcel D - Feb 2021
Algehele gradering
Great place, book it now!
Lees meerKleine Nessie se terugvoer
Hi Marcel,
Thank you so much. It was such a wonderful experience and pleasure having you, Chantal, and Edmund as guests. Please visit again!
Rick E - Jan 2021
Algehele gradering
Needs attention.
Kleine Nessie se terugvoer
Dear Rick
Thank you for the valuable feedback, it is much appreciated.
Our nameboard is finally ready to be put up. We are truly sorry for the inconvenience caused and vow to pay more attention to our service.
Thank you,
Rhoda
San-mari V - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Kleine Nessie se terugvoer
Beste San-mari
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Rhoda
Andy F - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kleine Nessie se terugvoer
Baie dankie Andy. Dit was regtig lekker om julle as gaste te verwelkom. Kleine Nessie was so netjies agtergelaat, julle was perfekte gaste. Kom kuier asseblief weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De la Bat-weg 73, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom