Kloofhuis
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 3, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
Vanaf
R850R723 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kloofhuis is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n historiese agtergrond in Paarl. Dit is meer as 'n eeu oud en spog met karakter. Die eenheid is stapafstand vanaf koffiewinkels, inkopiewinkels en sportgronde.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 1 tot 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid lei na die houtdek met meubels, 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad. Gaste kan ook die uitsig op die berge geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Kloofstraat 3, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 3, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap