Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Roca Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir La Roca Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolanda B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B
Besigheidsreis

Gasvry en kyk na elke 'need' van hulle kliënte!

Sal beslis wil teruggaan en kan dit aanbeveel. Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edward O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en rustige atmosfeer.

Ons het vir 'n week by La Roca gebly terwyl ons Nelspruit en omgewing besoek het. Die gastehuis is baie netjies en skoon en bied 'n rustige atmosfeer. Die mense is vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer met ons 5 maande oue baba. Lekker gebraai en geswem, en elke oggend 'n lekker ontbyt geëet. Ons het baie lekker gebly dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen G
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Vir seker een van die beste gastehuise waar ons as gesin al gebly het! Sal weer daar kom bly as ons Nelspruit toe kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, baie skoon, vriendelik.

Baie dankie vir 'n heerlike ontbyt elke dag en julle gasvryheid. Julle is heelbo aan ons bestemminglys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jean B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goeie waarde vir geld nie!

Vir dieselfde premie is daar verskeie gastehuise in die omgewing wat baie beter bied. Die gastehuis het dringend 'n opgradering nodig. Die ontbyt-area is baie mooi en die ontbyt was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

Loved it.

We will absolutely return again. Wonderful place and lovely couldn't have asked for more. The hosts are the best, breakfast is awesome! We were sad to leave! 5 stars all the way!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Roca Guest House se terugvoer

Dear Amanda
Thank you so much for taking time to leave such a wonderful review! We enjoyed hosting you and hope that you will be back real soon.
Warm Greetings
The La Roca Team

La Roca Guest House
Shirlanie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirlanie K

Thea was baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik laat welkom voel. Die kamers is baie mooi en skoon en die ontbyt was baie lekker. Ons het dit baie geniet en sal weer hier bly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Roca Guest House se terugvoer

Beste Shirlanie,
Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om terugvoer te lewer van jou verblyf by La Roca. Ons waardeer dit ongelooflik baie. 'n Ekstra groot dankie vir die pragtige komplimente! Dit is inspirasie en moedig ons aan om beter diens te lewer.
Ons hoop van harte om julle as familie sommer spoedig terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Die La Roca span.

La Roca Guest House
Melloney V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melloney V
Besigheidsreis

Wow, so mooi gastehuis.

Die plek is pragtig. Kamers is groot en so mooi. Die uitsig van die swembad af is asemrowend. Die swembad is pragtig, so lekker daar afgekoel. Kos was heerlik, die diens was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Roca Guest House se terugvoer

Beste Melloney,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ons gaste is vir ons belangrik en hulle terugvoer help ons om 'n sekere standaard te handhaaf.
Ons hoop om julle gou terug te verwelkom by La Roca.
Vriendelike Groete,
Die La Roca Span

La Roca Guest House
Neels S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Ons is vriendelik ontvang deur die personeel en na ons kamer geneem. Die kamer was netjies en skoon. Daar is uit hulle pad gegaan om ook vir ons aandete te gee aangesien dit 'n langnaweek was en daar nie normaal weg aandetes bedien word nie. Die bestuur het ons by ontbyt ontmoet en was baie vriendelik. Ons was spyt dat ons net vir een aand daar bespreek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Roca Guest House se terugvoer

Beste Neels,
Liewer laat as nooit! Ons opregte dank vir jou pragtige terugvoer. Ons waardeer dit en hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Vriendelike Groete,
Die La Roca Span

La Roca Guest House
Cornelia C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en puik diens.

Baie lekker gebly, veilig en baie netjies. Was vriendelik ontvang en heerlik geëet, baie dankie sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis B
Besigheidsreis

Funksioneel en netjies.

Ek het die verblyf baie basies gevind. Daar was geen ekstra 2-puntkragpunte beskikbaar nie - ek moes maar die een van die haardroër af neem. Daar was geen remote om die TV aan en af te skakel nie. Daar was ook geen meer koeldrank/drankies in die yskas nie. Na 'n besige werksdag wil mens net ontspan met 'n drankie en daar was niks nie - slegs water en koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Roca Guest House se terugvoer

Beste Ronel
Baie dankie vir die tyd afgestaan om 'n resensie te skryf.
Jammer om te hoor van die 2-punt kragprop. Ons sou met graagte vir jou 'n ekstra prop gegee het indien ons van die probleem geweet het. Ongelukkig kry items soos die kragproppe en tv kontroles vinnig voete en daarom hou ons dit nie gewoonlik in die kamers nie.
Ons het wel ook verversings beskikbaar by die eetkamer. Juis as gevolg van gaste wat in die verlede misbruik gemaak het van die in die kamers. Jammer vir die ongerief wat dit veroorsaak het.
Ons hoop egter dat jy in die toekoms sal oorweeg om weer van ons gastehuis gebruik te maak en dan sal ons poog om dit 'n beter ervaring te maak.

Vriendelike Groete
Die La Roca Span

La Roca Guest House
Judith H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith H
Besigheidsreis

Awesome.

Goeie, professionele diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan S
Gesin met klein kinders

'n Oase in die stad.

Puik fasiliteite, sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Roca Guest House se terugvoer

Beste Daan,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf, ons waardeer elke kompliment. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hul tyd by ons geniet het. Ons het dit ook geniet om julle hier by ons te kon ontvang en ons hoop om julle weer eendag te sien.

Alles van die beste met julle dogtertjie en mooi bly.

Groete,
Die La Roca span

La Roca Guest House
Yolandi M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M
Besigheidsreis

Ten volle voldoen aan al ons behoeftes.

Die dames wat ons by ontvangs ontmoet het was vriendelik, netjies en baie doeltreffend. Ontbyt was heerlik en kamer was ten volle toegerus met alles wat ons kon benodig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zerelda H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zerelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Baie netjies. Die ontvangs was baie vriendelik en so ook die res van die personeel, eienaar is baie vriendelike en laat mens sommer baie tuis voel. Kamer was toegerus met als wat nodig was en ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Roca Guest House se terugvoer

Liewe Zerelda,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so mooi resensie te skryf. Ons waardeer elke kompliment. Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hulle tyd by ons geniet het. Ons het dit ook geniet om julle by ons te he en ons hoop om julle weer eendag te sien.
Mooi bly.
Groete
Die La Roca Span

La Roca Guest House
Siphokuhle N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphokuhle N

Wonderful experience, very friendly stuff.

Beautiful view, it would really be beneficial if they offered lunch and supper. Besides that very beautiful place and wonderful delicious breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Roca Guest House se terugvoer

Dear Siphokuhle,

Thank you for taking the time to write us a review. We appreciate your compliments and comments as it helps us improve our service for both you and future guests. It is always nice to hear that guests enjoyed their stay with us. We thoroughly enjoyed having you around and we hope to see you again one day.

Keep well.

Kind Regards
The La Roca Team

La Roca Guest House
Mignon L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon L
Saam met vriende

Luukse gemaklike verblyf in die Laeveld.

Vriendelike, behulpsame personeel. Ruim, moderne kamers met lugversorger en balkon/stoep. Pragtige swembad-area wat uitkyk oor natuurreservaat, veilige parkering - 'n absolute wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Besigheidsreis

Baie mooi, super vriendelike personeel. Hulle het my baie welkom laat voel.

Van die oomblik wat ek daar aangekom het was daar vriendelike personeel wat my baie welkom laat voel het. Ek het baie veilig gevoel. Daar was ook 'n paniekknoppie in die kamer en hulle het ook aan allerhande klein dingetjies aandag gee, soos bv: muskietspuitgoed, Doom en ekstra water in die badkamer vir ingeval die water af is. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine P
Besigheidsreis

Beste gastehuis in die Laeveld

My verblyf by La Rocca het alle verwagtinge oorskry. Beste geriewe, uitstekende diens, pragtige natuurskoon en die beste ontbyt ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik - definitief die netjiesste en mees romantiese plek waar ons nog gebly het!

Baie dankie aan La Roca Guest House vir die vriendelike ontvangs en die moeite wat julle gedoen het vir ons 20ste huweliksherdenking met sjampanje, sjokolade en roosblare vir romanse. Dit was die beste verrassing wat ons nog gehad het. Julle ontbyt is absoluut uit die boonste rakke en definitief baie komplimente aan die kok! Elke dag was iets besonders. Baie baie dankie aan elkeen wat moeite gedoen het, julle is engele uit die hemel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Roca Guest House se terugvoer

Dear Jaco,
Thank you so much for taking the time to write us such a stunning review. We appreciate all your compliments. Congratulations again on your 20th wedding anniversary and thank you for choosing La Roca to celebrate such a special milestone in your lives. All the best for the years ahead.
We thoroughly enjoyed having you around & we hope to accommodate you again with another anniversary, holiday or just a breakaway weekend :)
Take care!
Kind Regards
The La Roca Team

La Roca Guest House
Cherize S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize S
Enkelreisiger

Was wonderlik en baie mooi en die diens is uitstekend.

Ons was in Nelspruit vir werk en het besluit om die aand by LaRoca Gastehuis deur te bring. Die kamers is baie netjies en van top gehalte. Die omgewing is baie rustig en stil en mens voel baie veilig daar. Die ontbyt die oggend was baie lekker gewees. Die diens wat daar aangebied was is uitstekend en ek sal vir seker weer terugkom sowel as die gaste huis vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja G
Enkelreisiger

Netjiese kamers, vriendelike diens. Kan die gastehuis aanbeveel.

Laat by gastehuis gearriveer, maar is steeds baie vriendelik ontvang. Baie mooi kamer, pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

FANTASTIES!

La Roca is seker die beste gastehuis waar ons al ooit oorgebly het! Ons sal enige verskoning uitdink om Nelspruit toe te gaan net om hier oor te bly! Die kamer was asemrowend mooi en goed toegerus met alles wat jy nodig het! Wonderlike, vriendelike diens en smullekker ontbyt. Ons beveel dit sterk aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P
Gesin met klein kinders

Baie netjiese kamers. Ongelooflike onbyt. Vriendelike personeel. Stunning uitsig.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n lieflike plek. Ons was ontvang by die motor, die gasvryheid ongelooflik. Pragtig. Alles is goed verduidelik aan ons. Dit is voorwaar 'n pragtige plek met die mooiste ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was tuis en kon ontspan.

Julle personeel is puik en laat mens tuis en belangrik voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thato M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M

Great

Lovely guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean.

The rooms were excellent and spacious and the decor was nice. There were some niggling faults; like the TV that had no remote, and the shower that takes ages to heat up, and you also have to get into the bath to put the shower on. The breakfast was great, but I felt that it was served to late. The people attending you are very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernard O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer ruim, maar bed ongemaklik.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette K - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zizi K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zizi K

Love their client service

My view is that I loved their client service and their treatment of us was the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ontvangs, skoon kamer, ontspanne en baie goeie ontbyt. Stylvol!

Na 'n baie vriendelike ontvangs kon ons ontspan in 'n ruim kamer voor ons vir ons afspraak moes vertrek. Baie goeie ontbyt! Ek beveel La Roca aan en sal self definitief weer van hierdie gastehuis gebruik maak. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Godfrey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and wonderful guesthouse!

Very nice and close to everything, we really enjoyed our stay there and we'll definitely come back one day and also recommend it to friends!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret T - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret T
Besigheidsreis

Baie aangenaam,

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Besigheidsreis

Aangename verblyf en heerlike ontbyt!

Vriendelik ontvang. Die kamer het die nodige fasiliteite. Uitstekende ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine G
Besigheidsreis

Extremely professional, friendly welcome and a great atmosphere!!!

Safe and friendly enviroment. The rooms and surroundings are extremely clean and the view is stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leor H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation

We enjoyed La Roca, found the staff friendly, and found the room clean and modern, although maybe a little small. Otherwise it was a lovely stay, and we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Besigheidsreis

Goed

Baie goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy W - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed it

We enjoyed ourselves, and may go back for another vacation here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katlego M - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katlego M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb

It a peaceful place to stay in, the food is great and the service was of great quality. For my next trip to Nelspruit I will definitely booking at La Roca again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thato M - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The visit was worth the long drive and the stay was pure bliss.

La Roca Guest House is beautiful, and well taken care of. It feels like home away from home. We really enjoyed our stay there. We went to relax and we got more than what we expected. Nelspruit is really good for taking a vacation. We plan on coming back again. Thank you for the service guys it was worth every cent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miyelani M - Des 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miyelani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place to be La Roca without a doubt

Relaxing I and my partner had the times of our lives and we'll definitely be going back in future. La Roca big ups

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijk-straat 56, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZTBmNzhiLWQ0NGEtNGYxMi1hM2JjLWYyMGRkMjM0MDZjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 765 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 56 Van Wijk Str Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.487047887408 30.98471224308