Ladybird Guest House
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landstraat, Gino's Park, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 140 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Ladybird Guest House is in 'n veilige kompleks in Clarens, 'n klein dorp aan die voetheuwels van die Malutiberge in die Vrystaat. Dié huis is die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit bied slaapplek aan 5 volwassenes of 4 volwassenes en 2 kinders. Die 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders of 1 volwassene in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort.
Die leefarea het 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel, TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter wat krag aan die ligte en muurproppe tydens beurtkrag voorsien. Die agterstoep het 'n houtbraai en die voorstoep het 'n gasbraai.
Gaste kan witwatervlotvaart, perdry, vierwielmotorfietsry, voetslaan, tennis en muurbal speel, forelvisvang, kunsklasse neem, gholf speel, abseil, bergroetes verken, wyn- en kaasproë geniet en natuurreservate besoek. Alle nodige inligting rakende bogenoemde aktiwiteite kan by die inligtingskantoor in Clarens gekry word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Carla Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Landstraat, Gino's Park, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landstraat, Gino's Park, Clarens, 9707, Vrystaat