Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybrand Khaya Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Ladybrand Khaya Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lize V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik vir 1 aand oorslaap.

Ladybrand Khaya Lodge is 'n lekker 1-nag oorslaap. Alles is daar. Die chalet is bietjie onprakties uitgelê. Daar is 'n spieël bokant die toilet en nie bokant die wasbak nie. Die badkamer is beknop en daar is geen rakkies in die stort vir jou sjampoe, seep en handdoeke nie. Die kaggel kan nie gebruik word nie, aangesien daar 'n bed reg voor die kaggel staan. Daar is ook geen gemakstoele nie, jy moet op die bed sit of op die kombuisstoeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit met graagte aanbeveel.

Baie lekker gebly. Baie behulpsaam met ons aankoms. Pragtige uitsig oor die Maluti-berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ladybrand Khaya Lodge se terugvoer

Thank you, it was a privilege to host you at our property where strangers become friends.

Ladybrand Khaya Lodge
Willem V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Die beste gasvryheid en diens wat ek nog ooit ervaar het.

Die ontvangs en diens wat gelewer is, is van die wonderlikste ooit. Ons het ons soos "royalty" laat voel. Ek sal altyd weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8, Uitvlucht Plaas, 10 km vanaf Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdae9d83c760b050f59d055b368703dbc157a13846b32e587c2574aae7e7bf02845470e71580cc463e0d59345467cbd118e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 N8 Uitvlucht Farm 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.213339227877 27.385193460164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem