Landskroon Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landskroon Wines, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Landskroon Cottage is 'n selfsorgkothuis in die Paarl. Die kothuis is op 'n pragtige plaas en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n ingeboude kaggel en 2 enkelbeddens. Gratis WiFi en slim-TV is beskikbaar. Bring asb. eie intekenbesonderhede vir DStv, Netflix en Showmax.
Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele waar gaste kan ontspan en die natuurskoon geniet. Landskroon Cottage bied ook veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Landskroon Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Madelief Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Landskroon Wines, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Gaste dink Landskroon Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landskroon Wines, Paarl, 7620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom