Langa Langa On the Mountain Bend
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troutwaters-plaas 34, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Langa Langa On the Mountain Bend bied gasteverblyf in die Groter Tzaneen-area, ongeveer 8 km vanaf Haenertsburg. Die eiendom bied asemrowende uitsigte van die omliggende berge en vallei, en dit is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede verken kan word.
Langa Langa On the Mountain Bend beskik oor 2 eenders versierde woonstelle wat elk geskik is vir tot 2 gaste. Elke eenheid het 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe wat 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit, en 'n klein leefarea. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area op die perseel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Goodwill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Troutwaters-plaas 34, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Gaste dink Langa Langa On the Mountain Bend het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troutwaters-plaas 34, Haenertsburg, 0731, Limpopo