Laslap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christina De Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Laslap is 'n selfsorghuis op 'n kleinhoewe in Prins Albert. Die bekoorlike dorpie skuil aan die voet van die Swartberge en bied 'n verskeidenheid van aktiwiteite soos wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk en historiese besienswaardighede.
Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n aparte volledige badkamer.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die huis het ook 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n buite- en binnebraai-area en 2 verandas.
Krag- en wateronderbrekings het geen invloed op jou verblyf nie. Veilige onderdakparkering word voorsien.
Prins Albert spog met 'n verskeidenheid nasionale monumente, begeleide historiese staproetes, natuurreservate, 'n plaasmark elke Saterdag, en verskeie vrugte- en wynplase.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Christina De Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Laslap het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christina De Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap