Ledumo Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
DIANA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Thembi M - Jun 2023
Algehele gradering
They have good customer service and their place is clean.
Geoffrey K - Jul 2022
Algehele gradering
Friendly, but fairly basic amenities.
Elmarie K - Sep 2017
Algehele gradering
Goedkoop en gerieflik.
Ledumo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar, ons waardeer die terugvoer.
Princess M - Aug 2017
Algehele gradering
The room was spacious and neat, very nice, uitstekend, the streets were full of potholes but it's not their fault.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die kamer was ruim en netjies, baie nice. Die strate was vol slaggate, maar dis nie hulle skuld nie.
Die kamer was ruim en netjies, asook die werf. Die area is egter sleg met slaggate, maar nie die eienaars se sklud nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ledumo Lodge se terugvoer
Thank you very much for the compliment. It was a pleasure having you around .
Diana
Jenny E - Aug 2017
Algehele gradering
Everyone was very friendly and the rooms very clean. I will stay their again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Almal was baie vriendelik en die kamers was baie skoon. Ek sal weer daar bly.
Die akkommodasie by Ledumo Lodge is baie gerieflik. Almal was baie vriendelik. Ons het baie vroeg gearriveer maar hulle het ons steeds geakkommodeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise J - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het mooi gebly.
Ledumo Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kuier en die kommentaar. Ek sal die skoonmakers goed leer en waasku. Volgende keer sal dit nie gebeur nie. Ek waardeer dit.
Diana
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 De Kock Laan, , Witbank, 1034, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom