Little Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wineacres-rylaan 16, Raithby, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Little Farm bied lieflike oornagverblyf in 'n 2 ha-fynbostuin in Raithby, wat tussen Somerset-Wes en Stellenbosch geleë is. Die verblyf bied ononderbroke uitsigte op die majestueuse berge en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in 'n rustige omgewing.
Little Farm Flat is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele, 'n enkelslaapbank, 'n platskerm-TV en gratis WiFi.
Die King Room Suite is op die onderste verdieping geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die suite is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en het 'n klein privaat stoep. Albei eenhede bied toegang tot die lieflike, inheemse tuin, die gemeenskaplike swembad, sonstoele en gasbraaigeriewe. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Fabienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wineacres-rylaan 16, Raithby, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wineacres-rylaan 16, Raithby, 7139, Wes-Kaap