Birdsong Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 333 Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Birdsong Cottage is 'n goed toegeruste selfsorgkothuis aan die oewer van 'n rivier in Malagas, 'n uitbreiding teen die Breederivier wat met die Potberge omring word. Dit is 30 km Suid-Oos van Swellendam en 280 km (of 2 en 'n half uur se ry) vanaf Kaapstad. Die kothuis het beligte, ruim area met 'n minimalistiese styl uitleg.
Die kothuis is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lei na 'n houtdek. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n vierplaat-gaskookblad, tweeplaatgasstoof, oondjie, yskas-vrieskas, yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het nog sitplek, asook stapeldeure wat na 'n houtdek met stoepmeubels en 'n panoramiese rivieruitsig lei.
Die huis het 'n beskutte buitebraai-area met 'n ingeboude braai, buitelugstort en 'n groot tuin wat na 'n privaat jetty lei. Verder is daar ook genoeg speelplek vir kinders.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Erf 333 Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Birdsong Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 333 Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom