Ludicks Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poortjieskloof-weg, Kruispadkloof, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ludicks Farm is halfpad tussen Montagu en Barrydale op die R62 aan die voet van die Langeberg-bergreeks. Hierdie verblyf bied stylvolle en gerieflike oornagverblyf wat naby omliggende dorpies en toeriste-besienswaardighede is. Dit is ook naby Die Poortjieskloof-dam.
Gaste kan kies tussen 2 stylvolle kothuise met lugversorging. Die Luukse Kothuis 1 bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elkeen van die 4 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, lugversorging en 'n slim-TV. 'n Buitestort is ook beskikbaar en gaste wat hierdie eenheid bespreek, kan in die privaat swembad baljaar.
Die Luukse Tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei eenhede het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei kothuise is toegerus vir selfsorg en het 'n leefarea met 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die glasstapeldeure lei na die stoep met 'n etenstafel en stoele, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Daar is ook 'n spyskaart met verskeie etes wat vooraf bestel kan word. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Poortjieskloof-weg, Kruispadkloof, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Ludicks Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poortjieskloof-weg, Kruispadkloof, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom